ONTSTOKE INWONERS TE PELSER LAAN

NCA GP REAKSIE 26/10/2024 20:05 Oproep word ontvang dat die gemeenskap ontstoke is in Pelserlaan Elandspoort. NCA Reaksie lede vind op toneel groot groep gemeenskap wat saamdrom. Op die grond word uitgewys elektriese kabels wat ‘n persoon gepoog het om onwettig te koppel op die City of Tshwane kragboks. Vinnig is die kabels verwyder. Na […]

GESTEELDE WENDY-HUISE TERUG GEVIND

NCA GP REAKSIE 26/10/2024 08:00 NCA Reaksielid ontvang ‘n boodskap dat 5 Wendy houthuise gesteel is deur die nag in die reservaat. NCA Reaksie lede besoek die perseel in Elandspoort waar die moontlik gesteelde wendy houthuise staan. Met fotos is lede na Metro Polisie om inligting te verskaf. 11:55 daag verskeie metro voertuie op by […]

SLANG UIT ERF VERWYDER

NCA GP REAKSIE 26/10/2024 07:15 NCA Reaksielid ontvang ‘n noodroep van ‘n slang in Steyn Straat Elandspoort. Op toneel word daar ‘n jong slang gevind. Tipe slang was op daardie stadium onbekend aan almal op toneel. ‘n Vinnige besluit is geneem en lede het besluit dat die slang na Pretoria Nationale Dieretuin geneem moet word. […]

BYSTAND BY BEJAARDESORG EENHEID

NCA GP REAKSIE 22/10/2024 10:25 Ontvang ‘n noodroep om 10:25 vir bystand by die Bejaarde Sorg Eenheid in Danville. Reaksie lid vind op toneel as volg: ‘n 85 jarige dame wat na bewering geval het. Dame reageer nie op aanraking nie en maak ook nie haar oë oop nie. Daar is wel sigbare beserings. Ambulans […]

ATTEMPTED DOUBLE SUICIDE

NCA GP REAKSIE 20/10/2024 07:35 Reaction officer of Help 24 was doing patrols in the area where by he came across an white polo standing in the field as he approached the vehicle he saw two people sitting inside the car one female and one male with an hosepipe running from the exhaust to the […]

ONDERSOEK WELSTAND VAN KINDERS

NCA GP REAKSIE 20/10/2024 17:26 NCA Reaksie lede ontvang ‘n noodroep in verband met minderjarige kinders in ‘n krisis situasie. By ‘n adres in Danville word ‘n ondersoek geloots na kinders wat moontlik in hongernood en in onwelvoeglike omstandighede leef. Lede vind dat daar wel genoeg kos in die huis is, geen fisiese beserings kan […]

GESTEELDE MOTORFIETS TERUG GEVIND

NCA GP REAKSIE 15/10/2024 22:47 NCA Reaksie word gekontak deur ‘n lid van die publiek in Randfontein dat ‘n motorfiets wat gesteel is uit Krugersdorp by ‘n adres gesien is in Randfontein. Saak van diefstal was geopen. NCA Reaksie lid het dit aangemeld aan SAP en daar was ‘n tyd vasgemaak wat hulle besoek sou […]

NOISE COMPLAINT

NCA GP REAKSIE – ROODEPOORT 19/10/2024 23:45 We received a complaint of a party going on next door the complainent stated that they are very loud an swearing each other. We responded to where the complainant stated it was going on in Schultz street, we made contact with the owner of the house where by […]

WALL JUMPERS

NCA GP REAKSIE – ROODEPOORT 18/10/2024 19:43 Received a message that there has been wall jumpers at Mossie street Horison. We responded, blocked off the block surrounding the street as then we heard over the radio that the suspects got picked up by an silver vehicle model of the vehicle is unknown, we then responded […]

DOUBLE STORY BUILDING ON FIRE IN KRUGERSDORP

NCA GP REAKSIE 12/10/2024 22:58 Received phone call that a double story building was on fire and that women and children are trap inside, reaction units responded to the scene in Luipardsvlei in Krugersdorp to go and help. Upon arrival the fire brigade and ambulance was on scene as well as multiple security units. Everyone […]