SKIET VOORVAL – BOKSBURG

NCA GP REAKSIE – BOKSBURG 04/08/2024 13:00 Sondag middag, omstreeks 13:00 het NCA reaksie lid ‘n oproep ontvang ten opsigte van ‘n geskietery in die Boksburg area. Die voorval het toe na nood groepe toe beweeg waar verskeie reaksie lede van verskeie dienste almal gereageer het na die toneel. Met aankoms op toneel het mediese […]

WOONEENHEDE BRAND

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 03/08/2024 17:03 Ontvang oproep in verband met ‘n gebou wat brand Luttigstraat, Pretoria Wes. Op toneel aangekom, dis positief, Brandweer word ontbied. Brand is by bewoonde eenhede wat brand as gevolg van onwettige elektrisiteitskoppelling. Brandweer staan af op toneel. Vuur geblus. Geen beserings net skade aan privaat besittings en struktuur. […]

GEWAPENDE ROOF/HIJACKING

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 01/08/2024 10:40 Omstreeks 10:40 te Kruithoringlaan Elandspoort merk ‘n NCA Reaksie lid ‘n gewapende roof / highjacking wat plaasvind. Voertuig betrokke was n Rooi VW GTI 5 reeks. 3 Groot geboude manlike verdagtes met slegs een vuurwapen (handwapen) sigbaar word opgemerk. Dit is duidelik opgemerk dat die voor en agter […]

WANTED VEHICLE

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 01/08/2024 10:40 Information was received regarding a wanted vehicle with a case no from Protea Glen, Vechile came from Roshnee side towards Vereeniging, NCA Responser proceeded to the R82 where he saw the Vehicle. The vehicle was recovered and  Highway Patrol assisted. Suspect arrested and vehicle taken to Vereeniging Sap […]

MOTORFIETS DRYWER AANGEKEER

NCA GP REAKSIE – ROODEPOORT 31/07/2024 14:16 NCA Reaksie lid ontvang berig van ‘n 6-jarige kind wat deur ‘n Motorfiets gestamp is. Die kind was gestamp op die hoeke van Swart Avenue en Andries Bruyn straat. Volgens inligting het die kind saam met  sy naskool juffrou geloop en toe oor die pad gehardloop. Na bewering […]

Plunderaars gestuit

NCA GP REAKSIE – SINOVILLE 11/07/2024 05:15 Daar het ‘n wenk deur gekom van ‘n moontlike inbraak. ‘n Voertuig is gevind by die betrokke adres in Bultfontein area. Verdagtes was besig om ‘n verlate plek te plunder wat aan ‘n bekende bank behoort. Na ‘n verduideliking aan persone op toneel dat hulle besig is met […]

MISSING DAUGHTER

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE /ROODEPOORT 29/07/2024 18:30 A resident has asked one of our NCA Responders for assistance regarding his very young missing daughter. The mother is a known drug user and travel between houses. Information was received anonymously to where the mother and child is. It came with great success that he got […]

VEEDIEFSTAL VOORKOM

NCA GP REAKSIE – SINOVILLE 11/07/2024 15:25 Daar was ‘n bees op die hoek van Hardekool en Bultfontein pad. Ons het vermoed dat die bul êrens uitgekom het. Ons was opsoek na die bul se eienaar. Wit Mazda bakkie met 3 mans het hom probeer laai in Hardekool Avenue. SAP was ontbied na toneel. Ons […]

BESOPE PERSOON NA VEILIGHEID GEBRING

NCA GP REAKSIE – 27/07/2024 17:40 Ontvang oproep uit gemeenskap van ‘n bejaarde man wat op die hoek van Buchler en Biermann van Zyl strate lê in Danville. NCA Reaksie lid het die man van tyd tot tyd gestut om hom regop te hou en buite gevaar van aankomende verkeer te hou. Hy is veilig […]

GESTEELDE VOERTUIG GEVIND

NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK 27/07/2024 18:09 Boodskap is ontvang ‘n verlate Wit Polo en ‘n lawaai. Op toneel aangekom word SAPD ontbied. Gemeenskapslid roep in dat ‘n wit Polo gesteel is. Beheerkamer maak kontak met die eienaar van die gesteelde Polo – Klaer bevestig dat Polo aan hom behoort. Klaer sluit aan by span […]