MOTORFIETS ONGELUK

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 13/09/2024 07:40 NCA Reaksie lid staan af op motorfiets ongeluk in Springbok laan Duncanville, Vereeniging. NCA Reaksie lid kontak nodige dienste. Bestuurder van motorfiets word op toneel dood verklaar. Pad word gesluit vir Forensiese dienste. Familie word in kennis gestel. Na afhandeling van ondersoek word pad oopgestel, alle dienste onttrek […]

HIJACKED VEHICLE RECOVERED

NCA GP REAKSIE 15/09/2024 09:49 Received a call in connection with a vehicle been hijacked and the direction it disappeared in. After a while Vehicle was spotted on the R550 and bring to a halt. Two suspects were arrested by SAPS. Scene handed over to SAPS. NCA standing down. Thank you to all parties involved.

MUGGING ATTEMPT ON LEARNER

NCA GP REAKSIE 11/09/2024 15:04 Distressed message revived that a child has been stabbed in Bronte Avenue, Groblerspark. Upon arrival the Learner of Adelaar High School explained that he was not stabbed however they tried to mug him of his phone with a knife and he started running from outside the school ground waiting for […]

DIERE MISHANDELING

NCA GP REAKSIE 08/09/2024 16:50 Ontvang ‘n noodroep in verband met diere mishandeling te Danville. In Morkelstraat word verdagte opgemerk met ‘n wit en bruin Pitbull, daar is oop bloeiende wonde sigbaar. Volgens persoon het ‘n geveg tussen honde uitgebreek oorkant die Pretoria Wes Hospitaal. Verskeie diere organisasies word gekontak vir hulp. NCA Reaksielede het […]

BYSTAND VERLEEN MET ASEM NOOD

NCA GP REAKSIE 05/09/2024 07:47 NCA Reaksie lid ontvang ‘n noodroep in verband met asem nood. Op toneel vind die lid n 48 jarige dame hoewel op suurstof toestel sy steeds sukkel om asem te haal, omdat haar toestand ernstig is het die familie dit nodig geag om haar self te vervoer na die naaste […]

INBREKER GEARRESTEER

NCA GP REAKSIE 03/09/2024 22:19 NCA Reaksie lede ontvang ‘n oproep van bure oorkant die straat dat ‘n persoon pas oor die huis se muur gespring het. Op toneel aangekom betrap Reaksielede die inbreker binne in die woning waar hy besig is om gesteelde items uit te dra. SAP word ontbied, met hul aankoms beken […]

Murdered victim found in her stolen vehicle

NCA GP REAKSIE 24/08/2024 02:24 With honour to a Response member from NCA and Kasselman Security, Your Commitment plays a large role in the Success. 21-year-old man arrested after a body of Pick n Pay Franchise co-owner was found in the boot of her stolen Range Rover. Reneé Lea, co-owner of the Pick n Pay […]

BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 28/08/2024 18:04 NCA Reaksie lid kry inligting van ongeluk op die R42, rigting Heidelberg op die Goeie hoek kruising. Geen ernstige beserings. Nodige dienste ontbied, verkeer en brandweer staan af op toneel. Toneel oorhandig aan owerhede, NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.

BRAND BY WONING

NCA GP REAKSIE 22/08/2024 11:22 Ontvang ‘n noodroep dat daar ‘n huis en Wendy huis brand te Steyrstraat Elandspoort. Op toneel vind NCA Reaksie lid verskeie gemeenskaps lede besig om die brand met tuinslange en emmers water te blus. Reaksie lid spring ook in en help. Brandweer asook SAPD daag eers later op. SAPD lid […]

DIEFSTAL VAN BRANDSTOF

NCA GP REAKSIE 21/08/2024 19:00 Ontvang ‘n noodroep in verband met diefstal van brandstof by die Shell Garage in Wespark. Op toneel vind ons ‘n mans persoon, bestuurder van die voertuig. R300 se brandstof is ingegooi op aanvraag en beweer hy kan slegs R50 daarvoor betaal. n Erge woordewisselling het plaas gevind tussen die man […]