BRAND BY WONING

NCA GP REAKSIE 22/08/2024 11:22 Ontvang ‘n noodroep dat daar ‘n huis en Wendy huis brand te Steyrstraat Elandspoort. Op toneel vind NCA Reaksie lid verskeie gemeenskaps lede besig om die brand met tuinslange en emmers water te blus. Reaksie lid spring ook in en help. Brandweer asook SAPD daag eers later op. SAPD lid […]

DIEFSTAL VAN BRANDSTOF

NCA GP REAKSIE 21/08/2024 19:00 Ontvang ‘n noodroep in verband met diefstal van brandstof by die Shell Garage in Wespark. Op toneel vind ons ‘n mans persoon, bestuurder van die voertuig. R300 se brandstof is ingegooi op aanvraag en beweer hy kan slegs R50 daarvoor betaal. n Erge woordewisselling het plaas gevind tussen die man […]

NCA staan vrou by

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 20/08/2024 15:21 NCA Koördineerder ontvang ‘n oproep van ‘n ouma wat aanklop vir haar dogter (biologiese ma) wie se kind oor die naweek (16/8/2024) deur die biologiese pa onwettig saam met hom geneem is na Meyerton waar hy woonagtig is. Daar was ‘n saak oopgemaak, verhoordatum reeds bepaal en wou […]

BYSTAND OP ONGELUKSTONEEL

NCA GP REAKSIE – DANVILLE 19/08/2024 16:25 Ontvang berig van botsing tussen twee voertuie op die hoeke van Ashley en Boyes straat in Danville. Slegs ligte beserings op toneel. Ambulans diens te staan af op toneel. Reaksie lede help met verkeerbeheer tot Metro Polisie opdaag. 1 Dames pasiënt vervoer as P3 na Meulned Hospitaal. Lede […]

POGING TOT KABEL DIEFSTAL

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 19/08/2024 14:30 Ontvang ‘n noodroep van poging tot kabel diefstal. Inwoner van Danville benodig hulp om die staal hak en tou vanaf sy huis se oorhoofse krag kabel te verwyder. Moontlike verdagtes het in ‘n massiewe boom geklim en die hak oor die kabel gegooi met die doel om dit […]

KRAG BOKS BRAND – BESERINGS

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 19/08/2024 11:25 Ontvang “n noodroep dat ‘n kragboks brand in Mike du Toit Straat in Elandspoort. Met aankoms vind NCA Reaksie lid ‘n dame met brandwond op voorkop en ‘n kragkas wat gebrand het. Lid kontak CoT elektrisiteit asook ambulans dienste per verwysing nr 100935. CoT voertuig staan af en […]

HOND UIT DREIN GERED

NCA GP REAKSIE 15/08/2024 17:31 NCA Reaksie lede ontvang ‘n noodroep in verband met ‘n hond in nood te Quagga Sentrum Pretoria Wes. Met ons aankoms vind ons ‘n bruin medium hond wat ongeveer 2 dae terug al in ‘n riool drein geval het. Met behulp van die sentrum sekuriteit en NCA Reaksie lede is […]

DIEFSTAL VAN KRAGKABELS

NCA GP REAKSIE 16/08/2024 11:00 NCA Reaksie lid ontvang ‘n noodroep in verband met krag kabels gesteel te Shumstraat in Danville. Op toneel vind NCA reaksie lid ‘n dame erg getraumatiseerd. Kragkabel is afgeruk vanaf haar huis se dak met die doel om te steel, moontlike verdagtes het terug gekeer om die oorblywende kabel te […]

MEDIESE DIENSTE ONTBIED

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/08/2024 11:20 Omstreeks 11:20 ontvang n telefoniese noodroep in verband met ‘n man wat moontlik ‘n hartaanval kry. Op toneel vind ek n 44 jarige man in erge pyn. Ambulans word ontbied. Ref nr 100984 Gauteng Medical A0992 op toneel en vervoer pasient as P2 na Kalafong Hospitaal. Reaksie lid […]

MONITERING VAN OPTOG

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/08/2024 08:55 Reaksielid staan af te Pick en Pay parkeer area vanwaar n optog sal plaasvind na Pretoria Wes Hospitaal. Rede vir optog is om die plaaslike gemeenskap in diens te neem. Meld aan by die  Kolonel van POPS vir slegs observasie en ontvang toestemming. Oorhandiging van die Memorandum aan […]