ASSISTANCE TO STABBING VICTIM
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 09/07/2024 17:20 A distressed call received for help. Immediately jumped into action and responded to Witpoortjie Pick ‘n Pay. Upon arrival the victim was full of blood and Security firm on scene was keeping the victim calm and he was already in bandages however still bleeding badly. Suspect was detained […]
Verdagte situasie word ondersoek
NCA GP REAKSIE – DUNCANVILLE 09/07/2024 12:56 Publiek meld ‘n verdagte persoon aan wat by ‘n kragboks peuter in Duncanville. NCA Reaksie lid in omgewing reageer na betrokke kragboks. Inligting aangaande kleredrag wat verdagte aan het word deurgegee. Met aankoms op toneel word bevind dat daar geen skade aan kragboks is nie en dat die […]
Veediefstal – beeste teruggevind
NCA GP REAKSIE 08/07/04/2024 18:23 Oproep ontvang van 12 beeste wat vermis word in die Bultfontein area. Drade geknip en beeste aangejaag in rigting van Soshanguve. Reaksie lid het met lokale K9’s spoor gevat en die beeste sowat 4km van hulle blyplek opgespoor. 4 x Verdagtes het gevlug, maar ons kon daarin slaag om 3 […]
HULP VERLEEN OP ONGELUKSTONEEL
NCA GP REAKSIE 28/06/2024 23:25 Ongeluk met alterkasie aangemeld in Buyscelia. Voertuie was beskadig, een was steeds rybaar en het later toneel verlaat. Tweede voertuig was onpadvaardig. ‘n Wyle later het ‘n insleepdienste die laaste voertuig verwyder. Toneel was skoon. NCA staan af. Dankie aan almal betrokke.
BYSTAND BY GEBOU WAT BRAND
NCA GP REAKSIE 05/07/2024 15:40 Terwyl NCA Reaksie lede by SAPD Pretoria Wes staan met ‘n ander saak het ‘n besigheid / woonstel gebou begin brand. Namola is gekontak.. Met behulp van brandweer het NCA Reaksie lid van vloer tot vloer beweeg om inwoners te waarsku om te ontruim. 2 persone is vir rook inasem […]
VOERTUIG TERUG GEVIND
NCA GP REAKSIE 05/07/2024 14:20 NCA Reaksie lid ontvang ‘n boodskap van ‘n voertuig wat verlate staan in Danville. 14:24 staan af op toneel. Vind as volg: Wit Bantam NP200 bakkie.. Sleutels op die vloer. Niemand in sig. Inwoners bevestig dat 4 persone met maskers, sakke haastig verwyder en in ‘n wit Toyota gooi en […]
BYSTAND VERLEEN NA SELFDOOD POGING
NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/07/2024 12:20 NCA Reaksie lid ontvang oproep dat ‘n Elandspoort CRU lid, bekend aan haar, sy hand aan sy lewe probeer slaan het. Op toneel word ‘n middeljarige man gevind met erge bloeding. Ambulans diens en Berader word ontbied. Persoon word afgevoer na Pretoria Wes Hospitaal. Baie dankie aan almal […]
ASSISTANCE TO STROKE VICTIM
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE, ROODEPOORT 02/07/2024 08:09 Lady requested help for her mother suspecting that she might be having a stroke as her mother falls to the ground. Upon arrival our NCA Responders got Medical Assistance on scene. Lady was transported to Hospital via Ambulance. Thank you to all parties involved.
SUSPECT APPREHENDED
NCA GP REAKSIE 01/07/2024 15:20 At around 15:20 NCA received a call a of a male jumping a wall at a house in Duncanville, Vereeniging and that he stole a wheelbarrow and steel, on arrival the NCA Responder checked the area and spotted the suspect. He gave chase and after a short chas the suspect […]
BYSTAND VERLEEN BY ERNSTIGE BOTSING
NCA GP REAKSIE – NIGEL 28/06/2024 18:24 Reaksie lede ontvang oproep vir bystand by ‘n ernstige botsing paar kilometer van Vorsterskroon af. Op toneel aangekom het Reaksielede toneel beheer en verkeer beheer toegepas. Toneel oorhandig aan Nooddienste en reaksie bepaal hulle om verkeer te herlei en toneel sigbaar te maak. Verkeer was lank ge-affekteer, ‘n […]