VOERTUIG KAPING

NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING 26/06/2024 11:45 Om 11:45 het NCA reaksie lid ‘n oproep gekry van ER24 stasie in Johannesburg Suid van ‘n saak wat aangemeld is waar iemand aangerand is. Hy reageer en beweeg uit na waar beseerde hom bevind. By Polisie Stasie is pasiënt onmiddellik gelaai en na ‘n naby geleë […]

DIEFSTAL OP BULTFONTEIN KLEINHOEWE

NCA GP REAKSIE 24/06/2024 17:45 Reaksie lid ontvang inligting dat persone besig is om lyndrade te steek op Kleinhoewe 118, Bultfontein. SAPD ontbied na toneel en twee persone is gearresteer. 19:18 NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.

HUISBRAAK MET OPSET OM TE STEEL

NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK 26/06/2024 00:36 Om 00:36 ontvang ‘n NCA reaksie lid ‘n oproep dat daar beweging bespeur was in die kerk se erf op die hoeke van Helena Lochner/Bernard Shaw Strate. Reaksie lid gaan uit na betrokke ligging, daar aangekom, staan SSG sekuriteit saam met hom af op perseel. Dit was ‘n […]

SUSPECT CAUGHT IN THE ACT

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 24/05/2024 12:17 As one of our National Crime Assist reaction member was busy with a client he noted there was something serious wrong at the security control room. He went there to investigate. The suspect keys were removed from the vehicle and went to the camara system to do further […]

LEWER BYSTAND MET VELDBRANDE TUSSEN NIGEL EN HEIDELBERG

NCA GP REAKSIE – NIGEL 22/06/2024 22:03 Om 22:03 word boodskap ontvang van brande wat op verskillende plekke heers tussen Nigel en Heidelberg. Reaksie lede maak gebruik van Namola om Brandweer dienste op verskillende punte te kry. Brandweer dienste was nie by magte om te assisteer nie omdat hul reeds besig was op ander tonele […]

ASSISTANCE TO SAPS MEMBER AT HIJACKING SCENE.

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 21/06/2024 18:00 While on duty NCA GP Response member received a call that a SAPS member is in urgent need of BACKUP, the NCA response member proceeded to the SAP member who informed him that about 8 males hijacked a truck. Awaiting on Fire Department. The NCA Response Member was […]

SOEKTOG NA VERMISTE DAME IN HEIDELBERG

NCA GP REAKSIE 20/06/2024 19:32 Reaksielede aktiveer om in soektog te help na ‘n dame wat haar woning  verlaat het om 16:20 en nie weer gesien is nie. Soek geselskap kom bymekaar en beweeg hulle af in die rigting van Blesbokspruit in die omgewing. Om 20:22 is die dame ongedeerd in die bos gevind. Baie […]

INVESTIGATE FIRE: GERRY BRAND STREET, UNITAS PARK VEREENIGING

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 20/06/2024 10:55 While a NCA GP Response member was standing off at a funeral he saw a lot off black smoke comming from Unitaspark SIDE, he decided to go and have a look and found that the field behind the houses are on fire and that the fire is burning […]

VERMISTE EGPAAR OPGESPOOR

  NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING UNIT 19/06/2024 22:54 Roep om hulp ontvang van twee bejaardes wat 06:30 vertrek het vanuit Warner Beach aan die kus van KwaZulu-Natal en teen 22:54 die aand nog nie tuis was te Deneysville in die Vrystaat nie. 23:00 Word kameras ge-aktiveer. Voertuig het om 15:30 deur Piet Retief […]

VERLEEN BYSTAND OP KOP AAN KOP BOTSING

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 18/06/2024 07:53 Het nood boodskap gekry op Witpoortjie Emergency Crime Prevention Volunteer groep dat twee Taxi’s betrokke is in kop aan kop botsing op die hoeke van Corlette Laan en Progress Laan. Met aankoms het ons reaksie span dadelik vasgestel of daar enige ernstige beserings is en hoeveel pasiënte op […]