7. Gewapende roof in aanvang, Elandspoort, Gauteng.

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 11 Augustus 2023 13:06 Op die toneel vind as volg. Rentrack Tracking pas op toneel. Paniek toestel is ongeveer 12:40 geaktiveer. 1 man lê op die kant van die pad. Geen sigbare beserings maar reageer nie. Aan die oorkant van die pad staan voertuig van Collivery.net, agterklap van bakkie is […]

6. Incident Report: Motor vehicle accident, Gauteng

GP Reaction NCA 08/08/2023 We responded to reports of a single vehicle mva on Voortrekker Road. Upon arrival we found that it was a motorbike that was involved and we could not find the person driving the bike. We searched the area and found him aboit 25m away from the motorbike. Medical care was given […]

5. Dame venodig hulp, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 10 Augustus 2023 12:09 ontvang n stemboodskap ivm n vrou wat vensters breek van ‘n huis in in Danville. Met aankoms vind as volg: Die vrou rand haar man aan en haar ouers het op die sypaadtjie gaan sit. Na bewering is die vrou op medikasie en dit is klaar. […]

4. Patrollie, staan by waar nodig, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 3 Aug 2023 13:50 Patrollie na Lotus Gardens Reservois en Phillip Nel Park Brandweer Stasie. Alles in orde. 15:28 staan eers terug. 19:00 terug op algemene patrollie in ons direkte area nadat verskeie klagtes van Roof van voetgangers op noodgroepe gemeld word. 19:50 ontvang oproep ivm oproerige mense in Kerkstraat […]

3. Gewapende roof, Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 3 Augustus 2023 07:50 Drie verdagtes in ‘n donker Silver/grys kleurige Hyundi Accent Regnr KPxxxxGP.. Hand wapens is opgemerk en gerig op persone geroof. Na roof vlug rigting Vergeet-my-nie straat. Selfone geroof: 1 x Huawei Nova y61 1 x Blackview BV9900E Persone ongedeerd net erg geskok. Na patrolleering in die […]

2. Poging tot huisbraak, Witpoortjie, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 01/08/2023 ‘n Verdagte het die diefwering gebreek om in die huis te kom. Die vrou in die huis het geskree. Bystand is gevra. Op toneel het die slagoffer meegedeel dat die verdagte gevlug het in Heerengracht Str af. Op toneel: National Crime Assist CRS Security Help24 Secure EC Security ADT Security

1. Huisbraak, Witpoortjie, Roodepoort, Gauteng

GP Reaksie NCA 31/07/2023 Het ‘n noodoproep ontvang en sowel as die Witpoortjie Emergency groep. Met aankoms vind ons dat die hele huis geplunder is en net ‘n PS4 is gesteel en geen ander goed was opgemerk as gesteel nie. Op toneel. National Crime Assist EC Security CRS Security Roodepoort SAPS

1. Ongeluk op N2, Paddock, KwaZulu-Natal

KZN Reaksie NCA 31/07/2023 22:12 Ongeveer 17:25 het Reaksie lid ‘n noodoproep ontvang van Sekuriteit en verskeie motoriste oor ‘n ongeluk te N2 Paddock. Reaksie lid het onmiddelik reageer toneel toe. Op toneel is dit bevind dat ‘n Nissan NP200, met 13 passasiers beheer verloor het en gerol het. Ambulanse en nood dienste het reageer […]

10. Dame poog selfmoord, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 29 Julie 2023 17:55 Bystand word gevra nadat ‘n dame selfmoord probeer pleeg het deur voor verkeer in te loop. Bystanders het haar egter uit die pad geduik. Dame het ligte beserings opgedoen. 18:18 Per Namola is nooddienste ontbied. Verw 101579. 19:24 kanselleer Ambulans. Dame se familie onderneem om haar […]