2. Moontlike nood word ondersoek, Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 02 September 2023 10:50 ‘n Vrou wat benoud skree in ‘n bos by Elandspoort word aangemeld. Ongeveer so 200 meter van die pad af in die bos vind ons 5 vrouens besig met ‘n Afrika ritueel. Niemand is beseer of in nood nie. 11:05 onttrek vanaf die toneel.
1. Beseerde man, Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 01 September 2023 07:15 Op toneel vind 1 x man met sigbare beserings aan bo kant van beide arms en hande. Hy reageer glad nie. 07:31 Kontak per Namola, Ambulans. 07:38 Gauteng Ambulans A 0726 op toneel. 08:08 Ambulans onttrek met sirene, P2 na Kalafong Hospitaal. Onttrek vanaf die toneel.
16. Oproep ontvang van Erfspringers, Annlin, Gauteng
GP Reaksie NCA 29/08/2023 03:17 NCA patroleerders, GPF, en Sekuriteit Maatskappye op toneel. Kordon is opgestel om die hele blok. Positiewe beweging opgetel tussen nrs 28 en 30 vd Schyff Straat. Ek wag net vir SAPS K9 hulle is 3 min uit. Ons staan af. 3 arrestasies gemaak met besit van breek toerusting asook in […]
15. Moontlike huisbraak Elandspoort, Gauteng.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 31 Augustus 2023 22:06 Geen moontlike verdagtes insig. 3 rye elektriese heining afgehak vanaf die supports. ADT is Sekuriteits Maatskappy maar nie op toneel, huiseienaar was nie bewus dat die drade is beskadig nie. 22:35 ADT RO27 RO37 op toneel. Alarm stelsels word getoets en werk maar die elektriese heining […]
14. Vrou sak inmekaar by die dobbelhuis in Danville.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 31 Augustus 2023 17:27 Op die toneel vind ons as volg: Dame (dogter) 14 jaar oud reageer glad nie. Vel kleur bleek en nat met aanvoelling. Dogter word opgeneem in Pretoria Wes hospitaal waar sy nodige behandeling sal kry. 17:51 onttrek by hospitaal, om haar “ouers” inkennis te stel. Die […]
13. Gewapende huisroof in aanvang, Valhalla, Gauteng
GP Reaksie NCA 18/08/2023 Bystand word gevra vanaf GPF lede in Valhalla oor gewapende huisroof in aanvang gewees. Dame is vasgebind, reageer na die toneel DV1 saam met een GPF lid. Op toneel het ons verneem alreeds ‘n B-klagte is, verdagtes is alreeds weg in n voertuig. Items gesteel uit die huis: TV’s Skootrekenaars Vuurwapens […]
12. Ops Report, Randfontein, Gauteng
GP Reaction NCA 17/07/2023 NCA along with SAPS received information about a drug house in Randfontein CBD. We raided the house and found a suspect with an estimate of 50 bags of Dagga. We also found cash that was received for selling the weed. A cash amount of about R1000.00 was confiscated from the suspect. […]
11. Gekaapte voertuig gevind te Elandspoort, PretoriaWes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 18 Augustus 2023 09:15 Op toneel – sleutels is steeds in die aansluiter. Niks vreemds word op daardie stadium vermoed nie. Onttrek van die toneel. Omstreeks 12:10 skakel ‘n inwoner my weer die voertuig. Verdere ondersoek word ingestel en bevind dat die voertuig gekaap is in Erasmia 17 Augustus 2023 […]
10. Ongeruimdhede Kwaggasrand, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 17 Augustus 2023 ontvang inligting van moontlike ongeruimdhede wat plaasvind te Kwaggasrand. Skakel telefonies met een van die Crime Prevention Wardens gestasioneer te SAPD Pretoria Wes. Met hul aankoms betree ons die perseel. ‘n Huis is gestroop van alles binne en eienaar is onbekend. Binne is daar tekens dat daar […]
9. Vrou benodige mediese hulp, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 10 Augustus 2023 12:09 Met aankoms vind as volg. ‘n Vrou ongeveer 42 jaar oud. Sy rand haar man aan en haar ouers het op die sypaadjie gaan sit. Na bewering is die vrou op medikasie en dit is klaar. Dit is duidelik aan die optrede dat die vrou dringende […]