2. Gewapende roof West Village, Gauteng
GP Reaksie NCA 27/11/2022 2. Gewapende roof West Village, Gauteng Bystand verlang by ‘n gewapende roof in West Village. Die dame van die woonhuis het bevestig dat die 4 jong manne met wapens opgedaag het en die voordeur afgeskop het asook alle huurgeld gesteel. SAPD arriveer op toneel en die 4 jong manne het voorgegee […]
1. House robbery, with successful arrest, Gauteng
GP Reaksie NCA 3/12/2022 13:47 Received a call from Fox Security requesting backup regarding a suspected who was suspected to be in possession of stolen goods, call came through 5 min later of house robbery that went down. Suspect started running away, we followed him into a Township in Thokosa Johannesburg. The suspect managed […]
6. Onwettige myners, Gauteng
28/11/2022 06H00 SAP nader NCA GP Reaksie Krugersdorp om te help met onwettige myners. Beplanning is vooraf gedoen en 15 arrestasies is uitgevoer. Baie dankie vir uitstekende werk en almal betrokke
5. Bystand word versoek by ‘n huis in West Village, Gauteng
GP Reaksie NCA 27/11/2022 23H19 Bystand gevra by n woning. Bystand word versoek by ‘n huis in West Village. Ongeveer 5 tot 6 verdagtes het die huis betree het en is gewapen. Vier jong manne is aangetref op toneel. Die een seun (19) het ‘n diep sny op die oogbank gehad en sy neus was […]
4. Verwaarlose honde, Gauteng
GP Reaksie NCA 24/11/2022. 15H27 Verwaarlose honde Informasie is deurgegee oor honde wat ondervoed is. Net ‘n lasbrief van die Hof is agt honde verwyder. Die operasie was ‘n sukses. Baie dankie aan almal betrokke: SAPS SAPS Search and Rescue SPCA Rand West National Crime Assist (NCA) GP Reaksie
3. Persoon gesoek vir voertuig diefstal, Gauteng
GP Reaksie NCA 9/11/2022 Persoon gesoek vir voertuig diefstal CAS 120/11/2022 Klagte ontvang vir voertuig diefstal. Die verdagte is geidentifiseer en hulp is aangevra om verdagte op te spoor. Die nodige informasie is met toestemming versprei aan die publiek. Alle leidrade is opgevolg. 12/11/2022 Positiewe Inligting het die ligging van die verdagte weergegee, waar die […]
2. Hijacked truck recovery, Krugersdorp, Gauteng
HI-jacket truck recovery 08/11/2022. We received a message from a group. A stationary truck was hijacked. NCA GP Responded to the location and found the truck in Munsieville Krugersdorp. Unfortunately the load was taken and some cash. The suspect fled. Thanks to everyone involved: National Crime Assist South African Police Service Krugersdorp Dowry Group […]
1. Gekaapte voertuig, Gauteng/Noordwes
NCA GP/NW Reaksie 2 November 2022 n Kaping is op die N12 Deelkraal grondpad aangemeld. Isuzu NPR 400 5T trokkie. Die slagoffers was op die N12 toe ‘n voertuig vir hulle gewys het om af te trek. Die slagoffers is afgetrek en deur 2 kapers gekaap. Die bestuurder en sy passasier is agter die trokkie […]
1. Recovery, Krugersdorp, Gauteng
NCA GP Reaction 3 November 2022 Recovery Returned to the collapsed mine structure of last night and noticed two(02) bodies inside the hole. With the help of members of GEMS SORT, Benoni K9 Search & Rescue, as well as Soweto K9 Search & Rescue and National Crime Assist as well as members of the mine, […]
1. Recovery, Krugersdorp, Gauteng
NCA GP Reaction 3 November 2022 Returned to the collapsed mine structure of last night and noticed two(02) P4’s inside the hole. With the help of members of GEMS SORT, Benoni K9 Search & Rescue, as well as Soweto K9 Search & Rescue and Beyers of National Crime Assist as well as members of the […]