3. Dame word bygestaan nadat haar man beserings opgedoen het, Gauteng
GP Reaksie NCA 11/01/2023 12:38 Boodskap ontvang op Sektor groep van n Dame wat hulp vra met haar man. Sy kry nie haar man uit die voertuig nie. Ons het uitgegaan na die Adres, voor ons gehelp het, het ons eers seker gemaak wat die probleem was. Die Dame het ons meegedeel dat haar […]
2. Bystand verleen in ‘n kaping saak, Gauteng
GP Reaksie NCA 09/01/2023 19:54 Reflex Security vra hulp en bystand met ‘n kaping saak. Die voertuig is gesien op N12 rigting Fochville vanaf Potchefstroom na Johannesburg. Randfontein was die vinnigste roete om op N12 te kon kom. Voertuig is opgespoor op N12. Die voertuig afgetrek met 4 verdagtes is. Bestuurder het meegedeel hulle […]
1. Onwettige buitelanders vasgetrek, West Village, Gauteng
GP Reaksie NCA 06/01/2023 17:10 West Village Inligting is ontvang dat ‘n klomp Zamas in West Village rondloop. In samewerking met SAPD is beplanning gedoen hoe om die situasie te benadee. Paar Zamas is in die strate gearresteer asook in ‘n winkel waar hulle besig was om te koop. 4 Mosambiekers en 4 Basothos […]
Bystand word gebied, Soul City, GP
GP Reaksie NCA 26/12/2022 Oproep ontvang Kolonel wat bystand benodig. Vinnige operasie met Zamas in Soul City. 7 Arrestasies is gemaak 6 Tandukas gevind 2 Bottels kook 4 Asblikke 4 Kruiwaens 1 Staalkop bal 4 Sakke gewerkte materiaal Was n reuse sukses, dankie vir almal se hulp
Positiewe arresstasie, Wes Rand, Gauteng
GP Reaksie NCA 13/12/2022 Patrollie West Village Pad patrollie is gehou deur West Village Tydens patrollie is daar op n Toyota Hilux afgekom wat besig was om onwettige myners Mitraal te laai. Een verdagte is vasgetrek en die Kaptein is gebel om vir bystand gevra. SAPD het opgedaag na paar minute en die verdagte is […]
6. Vermiste bejaarde dame gevind, Gauteng
GP Reaksie NCA 11/12/2022 Vermiste dame NCA GP Reaksie is genader om ‘n bejaarde dame wat vermis geraak het met haar voertuig te help opspoor. Plakkaat met inligting is landswyd versprei. Kort na verspreiding van inligting is ‘n positiewe wenk deurgegee van iemand wat die dame gewaar het. Die voertuig besonderhede is deurgegee aan kamera […]
6. Hulp benodig in Wesrand met verspoelings, Gauteng
GP Reaksie NCA 13/12/2022 Wesrand Nooddienste asook Sekuriteitsdienste het bystand benodig in die hele Wesrand tydens verspoelings waar paaie weggespoel het en gesluit was. NCA GP Reaksie het hulp verleen op verskeie plekke en in verskeie situasies. Baie dankie aan almal wat gehelp het.
5. Positiewe arrestasies, Gauteng
GP Reaksie NCA 7/12/2022 04:36 Positiewe arrestasies Bystand is gebied aan SAPD vroeg oggend met ‘n padblokkade. 25 Onwettige Immigrante is gearresteer. Daarna is uitbeweeg na onwettige mynbedryighede. Ongeveer 150 arrestasies is gemaak vir die dag. Saam maak ons n verskil!
4. Vermiste persoon gevind,
GP Reaksie NCA 6/12/2022 Vermiste persoon Persoon is as vermis aangemeld in Upington, Noord Kaap deur naasbestaandes. Plakkaat met nodige inligting is gemaak van vermiste persoon. NCA GP Reaksie Vanderbijlpark het saak hanteer en opgelos. Geen verdere inligting is beskikbaar. Naasbestaandes is gekontak en op hoogte gebring met bevinding. Dankie vir almal wat betrokke was […]
3. Positiewe arresstasies van onwettige myners, Gauteng
GP Reaksie NCA 28/11/2022 Positiewe arrestasies Ons is gevra om SAPD bystand te staan tydens ‘n saak in verband met onwettige mynbedrywighede. 15 Positiewe arrestasies is gemaak vir onwettige myners. Dankie vir almal se betrokkenheid.