3. Zama Zama’s Site Siezed, Krugersdorp, Gauteng

Zama Zama’s Site Siezed Wednesday 17 August 2022 Lewisham/Chamdor Another Illegal Mining Site has been Intercepted and Shut Down in the West Rand. The Fight continues to close down many of these illegal operations and the Danger these individuals are to the communities nearby. There was a incident reported of attempted Rape / Theft on […]

2. Clean up opperation, West Village, Krugersdorp, Gauteng

NCA GP Reaction West Village (Krugersdorp) 5/8/2022 – 7/8/2022 Clean Up Operation Dowry HRT Unit along with other Private Security Sector Members and West Village Community Members conducted a clearing of illegal Mining Operations of one of the many sites in West Village. Operation included: Closure of Mining Shafts and Tunnels Closure of Operations Mining […]

1. Hijacked vehicle recovery, Roodepoort, Gauteng

NCA GP Reaction Roodepoort 02/08/2022 Hijacked Vehicle Recovery. Dowry HRT received a call regarding a stolen Toyota Hilux Bakkie. Vehicle was tracked down and discovered at a premise in Matholesville (Roodepoort). In addition to the search of the premise it was dis covered that the perpetrators were running a chop shop and several vehicle parts […]

5. Onwettige mynbedrywigheid, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 19 Julie 2022 19:26 Uitnodiging ontvang vanaf SAPS vir bystand met Zamas. Daar is 2 dae lank gewerk om die Myn toe te maak. Na al die harde werk en beplanning het daar slegs 5 lede oorgebly. By die eerste skag is daar 3 Kragopwekkers en “jackhammers” gekry. Zamas het in n […]

4. Ongeluk regoorkant Vaal Mall, Vanderbijlpark, Gauteng

GP Reaksie NCA Vanderbijlpark, GP 19 Julie 2022 Ongeluk regoorkant Vaal Mall Fiets en motor betrokke Pasient is P1 met verskeie frakture asook bilaterale frakture onder regter knieg Vervoer na Sebokeng Hospitaal deur ER 24 Familie in voertuig is ongedeerd en het ongeluksverslag gemaak by SAPS Baie dankie aan almal betrokke

3. Arrestasies volg na besigheidsroof in Krugersdorp, Gauteng

08/07/2022 18:07 Timezone Krugersdorp is geroof en bystand is gevra. NCA GP Krugersdorp Reaksie het reageer na toneel. Drie verdagtes is vasgetrek, die eienaar het meegedeel dat daar ‘n vierde verdagte was. Daar is vasgestel dat die verdagte die parkeer area in ‘n voertuig verlaat het. BAIE DANKIE NCA GP Krugersdorp Reaksie Alle ander partye […]

2. Onwettige myners word gearresteer, Krugersdorp, Gauteng

05/07/2022 Bystand is aangevra van SAP aangaande ‘n situasie waar onwettige myners (Zamas) mense roof langs die pad waar hulle werksaam is. Die taak het feitlik die hele dag geduur om die buitelanders vas te trek. Gedurende die oggend is 15 arrestasies gemaak. Twee verdagtes was gewapen, maar het in hulle gate gespring en kon […]

1. Vrou word na veiligheid geneem, Kemptonpark, Gauteng

03/07/2022 22:15 Lid ingeroep: Het hulp nodig met vrou wat loop op hoofweg in Gauteng. NCA Koördineerder het lid privaat gekontak en nodige inligting gekry. Kontak gemaak en vas gestel sy loop op Atlas Road naby Kemptonpark. ‘n NCA Reaksie lid is gekontak en hy het dadelik beweeg na die dame nadat die nodige inligting […]

5. Moontlike gesteelde motorfiets, Krugersdorp, Gauteng

22 Junie 2022 17:13 ‘n Motorfiets wat voor ‘n trok ingery het is opgemerk deur ‘n NCA GP Reaksie lid. Daar was ook geen lisensie skyfie sigbaar nie. Die motorfiets is gevolg en die drywer het amper weer ‘n ongeluk veroorsaak voor hy tot stilstand gekom het. Die GP Reaksie lid het SAP ontbied. SAP […]

4. Vuur word vinnig geblus, Krugersdorp, Gauteng

21 Junie 2022 23:53 Die DA Voorsitter het NCA GP Reaksie Krugersdorp gekontak rakende informasie ontvang van ‘n brand in Kenmare Uitbreiding 4, Krugersdorp. Op pad na die toneel was die veldbrand van ver af reeds sigbaar. Kontak is gemaak met mense op toneel. Een voertuig van Mogale Response Service en DMS Security is op […]