2. Ongeluk op Randfonteinpad, Roodepoort/Krugersdorp, Gauteng

16 June 2022 07:55 Onderweg terug na Krugersdorp het NCA GP Reaksie lid op ‘n ongeluk afgekom. Die insittendes was wagte en al vier was beseer. Die besigheid waarvoor hulle werk is ook in kennis gestel nadat daar dadelik met Namola kontak gemaak is om die nodige nooddienste te ontbied. Die wagte se wapens is […]

1. NCA staan SAPD by, Krugersdorp, Gauteng

01/06/2022 01:00 NCA is genader om SAPD by te staan, tesame met ander Sekuriteits firmas, tydens ‘n saak.  Alles het goed afgeloop en tussen 10 en 15 arresstasies is gemaak.  Om 04:00 word afgestaan op die saak. BAIE DANKIE SAPD Krugersdorp NCA GP Reaksie Dowry HRT Cordiguard Security Services Help 24

4. Voertuig word herwin, Kagiso, Gauteng

24/05/2022 18:20 Hulp is aangevra deur ‘n werkgewer nadat ‘n werknemer sonder toestemming die werksvoertuig geneem het. Die voertuig is opgemerk in Kagiso. Die werknemer is met verdere ondersoek by ‘n kuier plek gekry waar hy probeer wegkruip het. Hy was onder die invloed van drank. Hy het NCA Reaksie geneem na die plek waar […]

3. Jong man gee hom oor, Gauteng

16/05/2022 00:35 ‘n Oproep is ontvang van ‘n jong man wat al twee maande soek was. Hy het gesê dat hy homself wou oorgee. Hy was in ‘n rehabilitasie sentrum en het niemand in kennis gestel nie. Die jong man poog om sy lewe reg te kry ter wille van sy kinders. Ons wens hom […]

2. Truck accident involving cattle on R28, Hills haven/Westonaria, Gauteng

06/05/2022 15:27 We received a call to assist at truck accident scene involving cattle. Unfortunately 9 cattle had to be humanely euthanized and 7 others were instantly killed on impact. The owner of the remaining 3 cattle was assisted with a trailer to remove the cattle to a safe place. The cause of the accident […]

1. Success report, Klipriver, Gauteng

  6 May 2022 SUCCESS REPORT UNITS INVOLVED KLIPRIVER SAPS RESERVISTS NCA MEMBER SEDIBENG K9 UNIT MIDVAAL PEACE OFFICERS AREA. VALLEY SETTLEMENTS / KLIPRIVER Yesterday afternoon members received information on a suspect who allegedly was in possession of an unlicensed firearm. Members were activated and the suspect was traced to a plot in near Randvaal […]

12. Gekaapte voertuig vasgetrek, Kagiso, Gauteng

28/04/2022 NCA is in kennis gestel van ‘n gekaapte Toyota Quntim. In samewerking met Tracker is die voertuig vasgetrek en bestuur is oorgegee aan SAPD. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie Tracker Alle ander rolspelers

11. Accident Report, Vanderbijlpark, Gauteng

23 APRIL 2022 In the early morning hours of Saturday 23/04/2022 we received a call About an accident on the corner of the Golden Highway and Milton Street in Vanderbijlpark. NCA GP Responders contacted ER24 while on route to the scene. On scene we found two vehicles was involved, a BMW E90 Charcoal color and […]

10. Teistering en aanranding, Krugersdorp, Gauteng

20/04/2022 15:00 Hulp is aangevra nadat ‘n dame in ‘n winkel in die Valley View Winkelsentrum onsedelik betas is deur ‘n 21 jarige man waarna hy gevlug het. Die man het egter later teruggekom waarna die dame hom gekonfronteer het. Die man het gemeld dat dit nie hy was nie, maar sy tweeling boetie. Die […]