2. Gewapende transito rooftog, Randfontein, Gauteng

06/01/2020 09:24 word inligting ontvang van ‘n bevestigde gewapende transito roof te Randfontein op die R28 verby Mohlankeng. Met aankoms op die toneel, word distansie gehou en gemonitor terwyl gepoog word om moontlike leidrade op te volg. SAPD Randfontein word inkennis gestel, waarna hulle voertuie ontbied het sowel as ander Nooddienste. Ingevorde inligting word deurgegee […]

1. Swanger dame benodig hulp, Randfontein, Gauteng

  04/01/2021 08:50 ‘n Noodoproep vanaf ‘n swanger dame word ontvang. Sy benodig dringend ‘n Ambulans by haar woning, Sean du Plooy kon hoor die dame is in pyn en het self uitbeweeg terwyl hy besig was om die Ambulans te ontbied. Met sy aankoms vind hy die dame in haar kamer waar sy ontsluit […]

Success with joint Operation, Boksburg, Gauteng

2020/12/31 During a joint Operation NCA East Rand members, CPF Sector 1, 4 and Boksburg Afriforum made the following arrests:* 1 x Drinking in Public * 3 x Drug related * 1 x Rape * 1 x Driving under the influence. Congratulations on a job well done! Our thanks to: -NCA East Rand Members -CPF […]

Selfmoord poging word gestuit, Pretoria, Gauteng

25/12/2020 Daar het vanoggend ‘n oproep ingekom van ‘n moontlike selfmoord poging op die R101/N14 brug waar ‘n dame reeds aan die anderkant van die reëling staan om voor ‘n voertuig in te spring van die brug af. Delta Victor 1 was onderweg daarheen. Op toneel aangekom het ons die persoon omsingel, haar oorrompel en […]

Gewapende Roof, Randfontein, Gauteng

NCA Reaksie Randfontein 15/12/20 07:53 Ontvang inligting van gewapende roof te Westgate Slaghuis, Randfontein, Gauteng.  Sean du Plooy, NCA Reaksie Gauteng, reageer op die noodgeval om by te staan.  Met aankoms op die toneel kordon Sean die perseel af en samel inligting in wat moontlik die SAPD kan help met hulle ondersoek.  Die nodigste inligting […]

Smash & Grab/Missing person, Centurion, Gauteng

07/10/2020 NCA GP Reaksie Centurion SJ Swanepoel Just an update from last night. Smash and grab suspects were apprehended at 7pm last night. Stolen cellphones recovered and a weapon via Sector 2 CPF, NCA Members, Metro ,WB SAPS. Also a missing 19yr wm was found last night at 11pm by NCA Members and 50 others […]

Arrestasie, Randfontein, Gauteng

NCA GP Reaksie Randfontein 06/10/2020 Sean du Plooy Inbreker gearresteer, Randfontein, Gauteng 06:56 Ek is gekontak en meegedeel dat daar ‘n inbraak was, waarna ek uit is na die toneel. Inbreker is gearresteer.

Vermiste Dame, Centurion, Gauteng

11 Okt 2020 NCA GP Reaksie Centurion Dewald Venter Vermiste Dame Oproep vanaf ODB 07:16 Versoek aandag gee aan die saak van die vermiste Dame DV1 het die nodige mense gekontak en nodige inligting gekry DV1 het uitbeweeg na Grey Owl Shopping Centre Afgestaan 7:40 Waar hy DV1 in kennis gestel is dat die virmiste […]