12. Hijacking/Kidnapping, Centurion, Gauteng
Tuesday 14 January 2021 18/10 Hijacking/ Kidnapping Received a urgent call to secure a Crime scene, R101 near One Military Hospital, direction Centurion . ML1 responded and arrived with DV1 and UV 71 We secured the scene by diverting traffic away from crime scene. Awaited all the necessary services including SAPS, Forensic, Pathology Ext. Conclusion: […]
11. NCA assist Sinoville SAPS and stock worth R70 000 is recovered, Sinoville, Gautengg
SOUTH AFRICAN POLICE SERVICE: TSHWANE DISTRICT MEDIA STATEMENT ISSUED ON BEHALF OF THE STATION COMMANDER: Sinoville SAPS: TO: LOCAL MEDIA 13 JANUARY 2021 1 Suspect arrested for business break in and stock worth R70 000 recovered. On Sunday 10 December 2021 a break in was reported at Nation Overalls in the Bon Accord area. Shoes […]
10. Suicide/Murder, Centurion, Gauteng
Tuesday 12 January 2021 17:57 Suicide/Murder We received an urgent call to, Eldoraigne. First respondent Mark LAROS Met by the son in law, who asked me to come and look. He showed me a body hanging in the court yard between the garage and the house. The scene looked suspicious and I did not go close […]
9. Gewapende roof Shell Vulstasie Finsbury, Randfontein, Gauteng
12/01/2021 Op die 12 Januarie 2021 omstreeks 04:30 ontvang ons inligting van ‘n gewapende roof te Finsbury Randfontein, waarna ons dadelik reageer. Met ons aankoms op toneel was die SAPD reeds op toneel waar hulle besig was om inligting te bekom. Die nodige inligting is herlei om op die uitkyk te wees vir die verdagtes […]
8. Motor voertuig ongeluk N12/R500, Fochville, Gauteng
MOTOR VOERTUIG ONGELUK N12/R500 FOCHVILLE 09/01/2021 20:28 Het op Covid 19 groep ‘n boodskap ontvang van ‘n motor voertuig ongeluk op die N12/R500 kruis. Is uit na toneel. Geen beserings, 2 voertuie betrokke. BAIE DANKIE Chris Janse Van Vuuren, NCA GP Reaksie Corlia Janse Van Vuuren (Charlie Victor 71), NCA GP Reaksie SAPD, Verkeer, Ambulanse, […]
7. Oorstromings, Loch Vaal, Barrage, Gauteng
Saterdag 2021-01-02 TYD: 08:45 tot 13:00 PLEK: Bloempark plotte/kleinhowes – Loch Vaal, Barrage area (Loch Ave tussen die R42 en die Potchefstroom pad) Op Saterdag 2 Januarie 2021 om 08:45 het ek, Michael Keeve NCA Reaksie GP, berig ontvang van ‘n inwoner van plot 10 Bloempark dat die Klein Rietspruit en die Rietspruit self wat […]
6. Gesteelde beeste gevind, Wadela, Gauteng
07/01/2021 Ons het ‘n oproep ontvang van gesteelde beeste wat gevind is. 5 koeie en 5 kalwers is gevind waar hulle in ‘n ou murasie versteek is. Die brandmerk is na gegaan en die eienaar is opgespoor. Beeste is positief geidentifiseer waarna ons die beeste terug besorg het aan die eienaar. Daar is 1 arrestasie […]
5. Vee Slagting, Fochville, Gauteng
06/01/2021 Het op toneel af gekom waar daar 3 beeste geslag is by Mnr Theo Malan in die Fochville area. Daar is goeie leidrade in die saak, die saak word ondersoek. Arrestasies sal volg. BAIE DANKIE Libby & Willie Malan, NCA GP Reaksie STIC Gauteng Vee diefstal Saak nom 47/012021 Fochville Gauteng
4. Vragmotor knipmes op die N12, Westonia, Gauteng
06/01/21 15:25 Het op CPF Emergency Responce groep ‘n nood boodskap ontvang van ‘n motor ongeluk op die N12 rigting Westonaria. Is uit na toneel. Trok het geknipmes en Nissan bakkie getref. Geen beserings. Bakkie is ingesleep. Verkeer, Ambulanse en SAPD was op toneel. BAIE DANKIE Corlia Janse Van Vuuren, NCA GP Reaksie Verkeer, Ambulans […]
3. Brandende gebou te Homelake treinstasie, Randfontein, Gauteng
06/01/2020 Inligting word 14:05 vanaf inwoners in Randfontein ontvang dat Homelake Trein Stasie aan die brand is. Dawie Prollius meld dat die Brandweer reeds ontbied is. Met aankoms word die area beveilig wat n risiko is vir die omstaanders. Brandweer arriveer op toneel omstreeks 14:20 waarna hulle die vuur geblus het en seker gemaak het […]