PROJECT_VEHICLE_FLEET_SCAM_ARRIE_VAN_DER_BERG_AND_A&A_DEALINGS_CHAD
It is estimated that this so called investment scheme has prejudiced more than 200 people and that the value runs into the hundreds of millions of rands. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/03/PROJECT_VEHICLE_FLEET_SCAM_ARRIE_VAN_DER_BERG_AND_AA_DEALINGS_CHAD.pdf
PROJECT FAKE NEWS
Specialised Security Services warns the public against the dangers of fake news. It is important not to share or even to comment on fake news as it can easily spread and create a negative impact. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/03/PROJECT-FAKE-NEWS.pdf
14. Bande word verwyder en na SAP geneem, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 19 Maart 2023 Omstreeks 14:00 op patrollie. Kol. is telefonies inkennis gestel dat ons weer beskikbaar en op die pad is. Onwettige rondlê en versamelling van buite bande word verwyder om die brand daarvan te voorkom en na die SAP geneem. 18:00 staan af te Kenyonstraat Danville. Reel vir Beradings […]
13. Bejaarde man aangeval en gedood, Gauteng
GP Reaksie NCA 19/03/2023 16H00 Bystand is gevra van ‘n bejaarde dame wat hulp benodig nadat haar klein seun hulle aangeval het. Op pad na die toneel het sy weer geskakel en gesê die klein seun het sy oupa geslaan en hy lê nou net op die vloer en beweeg nie. Op toneel is bevestig […]
12. Gekaapte trok en sleepwaens gevind, Westenaire, Gauteng
GP Reaksie NCA 25/03/2023 10H00 Bystand is rakende vermoedelike gesteelde sleepwaens. NCA GP Reaksie lede ry na die Pin drops om die sleepwaens op te spoor. 19H00 is die sleepwaens gevind, maar het gesukkel om die Eienaar op te spoor. NCA GP Reaksie in Germiston is gevra vir bystand om die Eienaar op te spoor […]
11. Algemene patrollie tydens nasionale stilstand, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 18 Maart 2023 Omstreeks 14:00 meld telefonies aan by Kol SAP Pretoria Wes vir algemene patrollie hele Pretoria Wes area. Doel van patrollie. Verwyder van onwettige versameling van buite bande in die omgewing waar daar gewoonlik bande gebrand word. 16:10 Staan af te Transoranje weg en Van Dalsen straat vir […]
10. Bystand verleen op verskeie sake, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 20 Maart 2023 Omstreeks 08:24 ontvang oproep van gewapende roof by 3 Spazashops en inbraak by Poskantoor te Lotus Gardens. Saam met SAP Pretoria Wes. 09:07 By Lotus Gardens is verdagte aangekeer nadat hy mure gespring het. Gelaai in PW SAP13 voertuig. 09:40 Onttrek uit Lotus Gardens. 13:20 Bystand gevra […]
7. Kind in nood, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 21 Maart 2023 Omstreeks 13:30 word bystand gevra ivm kind in nood. 13:42 staan af op toneel. 17 jarige blanke seun was aangerand deur sy oupa. Hy wil nie terug gaan huistoe nie. 13:47 kontak telefonies Kapt v Koppa Maatskaplike Dienste van SAPD Pretoria Wes. Die nodige leiding ontvang ek […]
4. Staal en Koper diefstal, Suidkus, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA 15/03/2023 19:50 Suidkus Oproep ontvang van mense in Marina Beach in Marina Drive oor geraas van hul bure agter hul in Kent Cres. Reaksie lid het uitgegaan en ondersoek ingestel, ons was besig vir n week om hul dop te hou om te sien waar hul die Staal en Koper kry, op […]
6. Enkele voorvalle tydens nasionale stilstand gedryf deur EFF, Vanderbijlpark/Vereeniging, Gauteng
GP Reaksie NCA 19/03/2023 Sitrep oor gisteraand Vereeniging en Vanderbijlpark GTCoC, Vaal Handelaarforum, Taxi Assosiasie, Alle Sekuriteits Maatskappye, NCA lede (2) en Vaal Reaction (5) Daar was paar voorvalle, maar niks te ernstig nie. Teenwoordigheid van SAP, Patroleerders, Sekuriteit en Taxi Kollegas was ‘n groot sukses. Brig. stuur ‘n hartlike dank aan almal wat bystand […]