4. Inbraak en aanranding, Krugersdorp, Gauteng

13/03/2022 23:00 ‘n Dame het hulp ontbied nadat ‘n x-vriend haar en haar kinders na bewering wou vermoor. Daar is gemeld dat die man gewapen is. Die man was in haar huis gevind maar was nie by sy bewussyn nie agv drank. Die gang se sekuriteitshek was gesluit na die kamers. Die hek is oopgebreek […]

3. Vermiste persoon se voertuig word gevind, Krugersdorp, Gauteng (Deel 2)

06/03/2022 Vermiste persoon wat in Kagiso gevind is, het NCA Krugersdorp GP Reaksie in kennis gestel dat sy voertuig steeds daar is, maar dat dit nie ‘n veilige plek is om heen te gaan nie. Die nodige bystand is gereël en om 19:30 vertrek hulle vanaf die stasie. Die voertuig is gevind by die gegewe […]

2. Vermiste persoon gevind, Krugersdorp, Gauteng (Deel 1)

06/03/2022 06:45 Drie weke gelede het ‘n 37-jarige man verdwyn na hy vir vriende gesê het dat hy sy kar gaan laat was. Toe hulle bekommerd begin raak het hulle met sy ouers in verbinding getree en ‘n saak is aangemeld by SAPD. ‘n Soektog het begin. Drie weke later en die NCA GP Reaksie […]

2. Betreder gearresteer, Volksrust, Mpumalanga

02/03/2022 07:11 ‘n Poging tot inbraak is aangemeld en NCA Volksrust Reaksie lid het dadelik gereageer. ‘n Dame is aangekeer in die erf van ‘n inwoner. Die gemeenskap was opstandig teenoor die betreder. NCA Volksrust Reaksie het tussen party getree tot SAPD opgedaag het en haar inhegtenis geneem het. BAIE DANKIE NCA Volksrust Reaksie SAPD […]

1. Verdagte aangekeer, Azaadville, Krugersdorp, Gauteng

28/02/2021 17:42 Azaadville Buurtwag het NCA genader vir bystand. ‘n Verdagte is aangekeer na ‘n inbraak. Gesteelde goedere sowel as dwelms en bank kaarte is in sy besit gevind. ‘n Positiewe arrestasie is gemaak en die verdagte is aangekla vir betreding en inbraak, besit van gesteelde goedere, besit van dwelms en bedrog. BAIE DANKIE Azaadville […]

1. OTM Rowers gearresteer, Volksrust, Mpumalanga

NCA Volksrust Reaksie MP 1 Maart 2022 Oproep is ontvang van SAPD lid dat voertuig gesien is in Volksrust waar die voertuig in Ermelo betrokke was by rooftog vroeër 3 Mans het n man by OTM geroof van R5000 Vertrek en Ermelo Reaskie Spanne kon nie voertuig rigting aandui nie maar wel omliggend ingelig Voertuig […]

PROJECT MISSING PERSONS MR MARNUS DU PLESSIS

Mr. Marnus left his residence at Noodhulp holdings, outside Bela-Bela on Sunday evening, 6 March 2022, on foot. A security company dog unit traced Mr. Marnus Du Plessis to the R516-road. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/03/PROJECT-MISSING-PERSONS-MR-MARNUS-DU-PLESSIS.pdf

PROJECT_KNOCKS_AND_SCAMS_PERSISTENT_SCAMMER_AND_FRAUDSTER_RICHARD

“Specialised Security Services” constantly reminds the public to do thorough vetting before agreeing to anything. In this case, our client was defrauded of R50,000.00 by Mr. Richard Anthony Mansour of HF Technologies (Pty) Ltd. There are numerous other incidents committed by this same person Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/03/PROJECT_KNOCKS_AND_SCAMS_PERSISTENT_SCAMMER_AND_FRAUDSTER_RICHARD.pdf

SUCCESS PROJECT FIREARM CACHE RECOVERED AND ARRESTS MADE

The case originated as a house robbery when our complainant’s wife left home on Thursday, 24/02/2022, at around 12:00. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2022/03/SUCCESS-PROJECT-FIREARM-CACHE-RECOVERED-AND-ARRESTS-MADE.pdf

PROJECT NEW LAW REGARDING DIGITAL MEDIA 1 MARCH 2022

A new law regarding the publishing of photos or films with explicit sexual content was signed on 1 March 2022 by President Cyril Ramaphosa. This law will have a major impact on many cases that Specialised Security Services deals with daily. Our continuous warnings to the public against crimes committed in this manner, are summarized […]