Verdagte Voertuig, Danville, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 14/12/2019 10:57 Danville Dawie Prollius Verdagte voertuig Wessel wat die Karwag is by Danville Shoping Mall het my laat weet van n verdagte Silver Polo, 1 Bravo in, wat lank staan en n geld Wa dophou, Wessel se ook laas jaar die tyd was daar n CIT roof, met hulp van Servaas […]
Mediese Bystand, Randfontein, Gauteng
*N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng 16/12/19 14:41 Sean du plooy Het oproep ontvang vanaf my Buurvrou waar sy gevra het kan ek haar bystand verleen aangaande haar 83 jarige Ma wat n ligte Beroerte gehad het, ek het dadelik hulp verleen aan haar met aankoms op toneel, asook dadelik hulp aangevra. Rudy Francis N.C.A en Hendrik […]
Snelweg Patrollie, Sinoville, Gauteng
*NCA Reaksie Sinoville 16/17 /12 /2019 Ockert de Bruyn. 🚔 SNELWEG PATROLLIE 🚔* 35 Manne – 14/15 karre het laasnag aan ons kant die omliggende Snelweë gepatroleer. Uitstekende opkoms! Die nag was insident vry – MAAR ons kan vanoggend sÄ› dat daar geen slagoffers op ons paaie was nie – anders as die twee Rowe […]
Inbraak, Sinoville, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Sinoville 15/12/2019 Ockert de Bruyn. Inbraak waar verdagte op Sekuriteitsfirma geskiet het. Gelukkig mis. 2 in arres. Ons het egter nie die wapen op hul gekry nie. Moontlik nog in erf versteek tussen Braam Pretorius en Appelblaar in Magalieskruin. Ons, K9, SAPS het gesoek. Kon nie wapen kry nie.
Footpatrols, Carletonville, Gauteng
Carletonville 14/12/2019 15:00 – 23:00 Daniel Rossouw NCA GP Reaksie Sittrap: High visibility CBD area and Oberholzer. Foot patrols with stop and search with assistance of SAPS member ARREST: 1 x Drinking in Public CONFISCATIONS: 379 x DVD’s and CD’s found abandoned and handed in 1 x Ninja style hand weapon (dangerous weapon) handed in […]
Erfspringer gearresteer, Sinoville, Gauteng
NCA Reaksie 13/12/2019 Sinoville Ockert de Bruyn. Ontvang oproep om 21h00 oor moontlike erfspringer. Ek het van my Buurtwag lede gekontak asook SAPS en Sekuriteit EXEC OPS. Ons het perimeter gegooi en die erwe begin vee. Om 21h33 het ons die man op ‘n afdak gekry en hom in hegtenis geneem. SAPS het hom Stasie […]
Footpatrols, Carletonville
NCA Gauteng Reaksie 13/12/2019 Carletonville Daniel Rossouw SAPS Sittrap: Footpatrols and high visibility in the CBD area. Complaints attended 1 Arrests : 4 x Tresspass 1 x Poss of Drug Paraphernelia 8 x Drinking in Public Thank you to everyone involved
Bystand, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 14/12/2019 omstreeks 18:20 Sean du Plooy het oproep ontvang vanaf n Dame wat gevra het vir bystand by haar woning, ek het haar gevra vir n Pindrop van waar sy bystand nodig het, ek het die Pindrop ontvang en dadelik op Gauteng Reaksie NCA groep geplaas waar ek gese het ek is […]
Mediese Hulp verleen, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 12/12/2019 21:14 Servaas de Kock het hulp gevra aangaande n 72 jarige Dame wat geskiedenis van Hartprobleme het Servaas was self op toneel by die Dame Met vinnige optrede van Dawie Prollius Marcel Pieterse Sean du Plooy Rudi Burger het ER 24 opgedaag en die Dame is na Eugene Marais Hospitaal geneem […]
CIT, Vleikop, Gauteng
NCA Gauteng Reaksie 10/12/2019 omstreeks 18:00 Daar was n harde slag in die rigting van Carletonville waarop ek gaan ondersoek instel het. Ek het die mense wat langs die pad gestaan het gevra, waar die slag vandaan kom, hulle het vir my gese dit is in die dip by Vleikop, en dit is n Transito […]