Diefstal, Boshoek/Phokeng, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK/PHOKENG📌 DIEFSTAL Maandag 20/1/2020 om 9:26 het een van ons NW Reaksie lede, Barrie Erasmus my gekontak oor probleme by die selfoon toring op die Berg langs die N4 waar daar ń battery diefstal plaasgevind het. Die Eienaar van die grond het SAPS gekontak maar hulle het hom meegedeel dat […]

Operational Report, Mafikeng, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 MAFIKENG📌 OPERATIONAL REPORT On Monday 20/01/2020 Members of Mafikeng Flying Squad Const Mokoena, Seboletswe and Lesego Seboletswe of Mafikeng CPF recovered a Ford Ranger Wildtrack not suspecting it was hijacked in early hours of the morning, by 3 heavily armed terrorists with Rifles. The 3 bravo males were found in […]

Gewapende Roof, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GEWAPENDE ROOF Vrydag 17/10/2020 om 13:30 was daar op ons Zello kanaal vir bystand gevra in Sesbania Laan net bo die 20s. Hennie Theron NCA NW REAKSIE/RCCF Wentzel Janse van Vuuren RCCF het dadelik reageer en so ook ADT, SAPS, MED24 en ń CPF Sec 2 voertuig was baie […]

Inbraak/Diefstal, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 INBRAAK/DIEFSTAL Woensdag 16 Jan 2020 om 19:25 het ń dame van Rustenburg my gebel en gevra vir bystand by haar Pa se Plot op Boshoek waar Terroriste besig was om in te breek. Ek het met Gideon Erasmus een van ons NCA NW Reaksie lede kontak gemaak en sy […]

Pad Bystand, Donkerhoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 DONKERHOEK📌 PAD BYSTAND Saterdag 4/1/2020 om 17:14 het ek ń boodskap ontvang waar 2 dames oppad van Sun City se kant af rigting Gauteng in nood verkeer op die Donkerhoek pad met hul voertuig wat onklaar geraak het. Ek het vir Gideon Erasmus, Boshoek GPF/NCA NW Reaksie privaat gekontak en […]

Poging tot Kaping, Ottosdal, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 OTTOSDAL📌 POGING TOT KAPING Vrydag 20/12/2019 om 18:56 is daar op ons ‘OPS’ groep vir bystand gevra op Ottosdal vir ń dame met ń wit Fortuner wat oppad is vanaf Hartbeesfontein na Delareyville. Daar was 2 voertuie wat haar van die pad af probeer druk. Frans Hugo van Oorgrens Veiligheid […]

Gewapende Roof, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GEWAPENDE ROOF Sondag 22/12/2019 om 03:10 het Kobus Ferreira NCA/RCCF op Zello gevra vir bystand met ń gewapende roof in Bethlehem Straat in die 60’s. Ons het baie vinnig reageer op die roep. Op die toneel kon Flip een van die verdagtes oor die muur sien spring. Ons het […]

Dankbaarheid, Noordwes

Dankbaarheid Net na drie vanoggend lees ek toevallig op n CPF groep in Rustenburg, dat daar n man, vrou en kinders in n voertuig om hulp gevra het. Hul voertuig het ongeveer 3km uit Ventersdorp langs die pad gaan staan. Ek het dadelik vir Faan gekontak om hulp en het hy soos altyd getrou aan […]

Motorfiets Diefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 MOTORFIETS DIEFSTAL Sondagoggend 15/12/2014 om 3:37 is daar op Zello vir bystand gevra in Santolina Laan bo die 100s waar daar ń motorfiets gesteel is. Lede het van verskillende rigtings af die toneel benader en was op die uitkyk vir die verdagtes. Nadat daar met die Eienaar se vrou […]

Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP📌 PAD BYSTAND Sondag 15/12/2019 om 02:40 het ek ń boodskap ontvang van Kobus Ferreira NCA/RCCF van ń voertuig wat buite Ventersdorp op die Ventersdorp/Rustenburg pad staan sonder brandstof. Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie lid van Ventersdorp kontak gemaak en hulp gevra. Ek het kontak gemaak en […]