NCA Vrystaat Reaksie wys hulle deursettingsvermoë om lede veilig te hou, Hennenman, OVS
Op 9 November 2020 omstreeks 23:15 was ek deur n NCA lid gekontak omrede hulle asook die bure se honde baie onrustig was en geblaf het en die alarm wat afgegaan het by die buurman. Ek is uit toneel toe om te gaan kyk wat aangaan. Ek het onder in die pad my voertuig gelos […]
Nog ‘n arrestasie vir NCA Deneysville, Deneysville, Vrystaat
03/10/2020 Deneysville, Vrystaat Man is gearresteer tussen 16:00 en 17:00 nadat hy gepoog het om ‘n motor te skaak in Deneysville, Baie dankie aan NCA lede se vinnige optrede.
Vrou wat kind in vlei weggooi, opgespoor, Kroonstad, Vrystaat
Reaksie Vrystaat NCA 5 Sept 2020 Oproep ontvang dat daar ‘n vrou, ‘n kind in die vlei gegooi het. Sy het gevlug in ‘n Quantum bussie, mense kon nie regestrasie sien nie, maar daar was van die mense wat haar herken het. Het dadelik ondersoek ingestel, en na die persoon se huis gegaan, wat die […]
Gesteelde Voertuig Kimberley gevind vanuit FS, Dealesville, Vrystaat
NCA FS Reaksie Dealesville 24 Aug 2020 09:25 Hanco Steyn Boodskap vanaf plaaslike Polisie ontvang Gesteelde bakkie in Kimberley, Noord Kaap Op NCA FS Reaksie geplaas en vandaar is dit versprei Omstreeks 12:30 oproep ontvang van n persoon van Midrand GP, wat by SOS Security werksaam is Die persoon het gevra of voertuig nog opsoek […]
Gewapende roof, Koppies, Vrystaat
NCA FS REAKSIE Koppies 3 Augustus 2020 Ongeveer 16:00-16:15 Gewapende roof tussen Rosen laan en Mill straat. Louwtjie en Aletta vd Walt gesame met hul dogter, Cindy, word ingewag en beroof van geld, bankkaarte en beursie. Drie rowers rand Aletta ligtig aan tydens roof en probeer selfoon afvat vanaf Louwtjie. Rowers vlug te voet in […]
Arrestasie, Deneysville, Oranje Vrystaat
10 Augustus 2020 ⚔️NCA FS Reaksie⚔️ Deneysville span Onderleiding van Bernardt van Niekerk NCA Reaksie Die span het vanmiddag uitgegaan en die tweede verdagte gesoek wat betrokke was in die omgewing by inbrake en verkragting sake. Met groot sukses is die verdagte aangekeer en gearresteer. 🤝🏻Baie dankie 🤝🏻 Bernardt van Niekerk Deneysville Reaksie NCA en […]
Pad Bystand, Hennenman, Vrystaat
01/03/2020 Hennenman, Vrystaat Lourens Smit Het n bejaarde Dame omstreeks 20:52 gehelp wat langs die pad gestaan het met n pap battery. Ek het haar gehelp en die kar gejump waarna ek toe die Alternator, Battery asook die Regulator getoets het om vas te stel waar die probleem le en het haar agtervolg tot sy […]