8. Hulp benodig Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng
NCA GP Reaksie Pretoria Wes 18 November 2023 11:40 ‘n Jong man het ‘n groot wond op linkerkant van sy regter kuit. Per Namola word Gauteng Ambulans ontbied, verwysing nommer 10890. 12:54 A0722 op toneel. Pasient P3 word na Kalafong Hospitaal vervoer. 13:09 Onttrek vanaf die toneel.
7. Dame benodig ambulans nadat sy in nek met mes gesteek is, Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 16 November 2023 Per Namola ontbied Gauteng Ambulans verwysing nr 101605. Omstander voer druk uit op die wond van ‘n dame met ‘n baadjie. Met observasie is dit duidelik dat die wonde ernstig is. 21:49 PR0001-T Gauteng Response Vehicle op toneel. 21:58 A0950 Gauteng Ambulans op toneel. 22:19 Pasient P1 […]
6. Bystand word gebied, Roodepoort, Gauteng
GP Reaksie NCA 13/11/2023 Tyd: 12h00 NCA GP Reaksie en Help24 Secure staan SAPD by tydens arrestasie, die arrestasie was suksesvol het verdagte gekry en geneem na Roodepoort Stasie toe. Baie dankie Roodepoort SAPD National Crime Assist Help24 Secure
5. Huisbrand, Witpoortjie, Gauteng
GP Reaksie NCA 11/11/2023 Tyd: 12h53 Dame vra bystand nadat familie lid se huis brand. Die vuur is suksesvol geblus. Die huis is gered, maar die wendyhuis was afgebrand tot op die vloer. Baie dankie aan: National Crime Assist ADT & FIDELITY BRANDWEER WSRNW Neighborhood Watch
4. Bejaarde dame benodig hulp, Elandspoort, Gauteng
NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 11 November 2023 10:40 Op toneel vind ons n 60 jarige dame met n ernstige oop wond op haar enkel. Per Namola ontbied NCA Reaksie lid ‘n Staats Ambulans Ref nr 10787. Gauteng EMS A0722 op toneel. Pasiënt P3 word na Kalafong Hospitaal. 12:00 Onttrek vanaf die toneel.
3. Baba word agter gelaat in ‘n apteek te Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 09 November 2023 16:32 Arriveer op toneel. ‘n Baba seun ongeveer 6 tot 8 maande oud, is agter gelaat in die Apteek. Volgens kring Kameras het die moeder die kind in sy stootwaentjie net gelos omgedraai en uitgestap. Kontak privaat SB van Pta Wes SAPD 17:02 PW12 op toneel. 17:40 […]
2. Dame benodig hulp, Danville, Pretoria Wes.
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 09 November 2023 19:45 Buitelandse immigrante het versuim om huurgeld te betaal en dreig die huis eienaar dat sy aangerand sal word. SAPD sowel as Metro Polisie is gekontak. Gemeenskap buurtwag op toneel. NCA lede teenwoordig. SAPD verduidelik die kontak en beveel die huurder om onmiddelik die perseel te verlaat. […]
1. Diefstal in aanvang, Danville, Pretoria Wes
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 04 November 2023 12:25 Diefstal in aanvang word aangemeld. ‘n Verdagte met geen sigbare beserings is steeds inbesit van 2 x krane en koper pype. PW 12 op toneel. Verdagte word afgevoer na SAPD Pretoria Wes ons volg saam met klaer. Mas 85/11/2023 geopen. Baie dankie aan almal betrokke.
25. Vrou in erge pyn word te hulp gesnel, Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 31 Oktober 2023 16:48 Die dame se linkervoet erg opgeswel en baie rooi, daar is ‘n wond aan die linker kant van enkel en tone ‘n donker kleur. 16:59 Noodroep na Namola vir n Staats Ambulans. Verw nr 102975. 17:48 A1277 Gauteng Emergency op toneel 18:00 Pasient P3 na Kalafong […]
24. NCA assisteer SAPD tydens arrestasie, Witpoortjie, Roodepoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Saterdag 28/10/2023 Tyd: 08h30 Informasie onvang van ‘n moontlike ongelisensieerde vuurwapen in Witpoortjie waarmee ‘n verdagte mense gedreig het Vrydagaand NCA en CRS het ‘n SAPD beampte geassisteer om die verdagte vas te trek en te arresteer. Die verdagte sowel as die wapen is gevind. Die verdagte is gearresteer en geneem na […]