7. Moontlike selfmoord situasie, Pretoria Wes, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 08 Junie 2023 omstreeks 12:23 bystand word gevra rakende ‘n man wat met selfmoord dreig. Op toneel vind ons as volg. 69 jarige man in rystoel. Dit wil voorkom of hy sy bewussyn verloor het. Hy reageer glad nie. Vanaf ander inwoners was daar ‘n argument tussen hom en ‘n […]

6. Bystand gelewer aan Openbare Polisieering, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 07 Junie 2023 omstreeks 12:47 – bystand word gevra te Danville, rakende huis inbraak. Sien wel ‘n huishoek se hoofhek wat ongesluit is en probeer aandag trek maar geen reaksie. Adres deurgegee foutief. Op die volgende straathoek word ‘n verdagte gewaar wat hardloop en ‘n SAPD voertuig wat hom jaag, […]

5. Rommelstorting, Elandspoort, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 06 Junie 2023 omstreeks 19:13 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n wit bakkie wat rommel stort in Mauserstraat Elandspoort. Op die toneel vind ons as volg. Geen bakkie of iemand wat stort nie. By nadere ondersoek vind ons bokse vol mediese toerusting wat nog geseël is. SAPD Pretoria Wes […]

4. Kabel diefstal, Danville, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 05 Junie 2023 omstreeks 15:15 ontvang klagte van krag kabels wat gesteel word in Paul Roosstraat Danville. Op toneel vind ons as volg. Elektriese kabel afgesny en hang langs die lamppaal. Die kabels is nie Koper nie maar Aluminium. City of Tshwane Elektrisiteit op toneel om te ondersoek. 16:10 onttrek […]

3. Poging tot huis inbraak, Danville, Gauteng.

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 05 Junie 2023 omstreeks 14:06 vra ‘n lid van ADT Sekuriteit vir bystand by huis inbraak te Danville. Op toneel vind ons as volg. Slot van hek geknip en van die spoor afgelig. Agterdeur (hout deur) slot en deur self erg beskadig tydens poging om in te breek. Huisalarm het afgegaan […]

2. Moontlike huis inbraak, Danville, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 05 Junie 2023 ontvang ‘n klagte van moontlike huisbraak in Danville. Op toneel vind ons as volg. Slot van hek beskadig. Geen toegang was verder bekom op die perseel nie. ‘n Baie geskokte jong vrou wat in die huis was ten tye van die voorval. Aan ons is verduidelik dat […]

1. Verdagte vasgetrek, Gauteng

GP Reaksie NCA Saterdag 03/06/2023 02h15. Het begin patroleer saam SAPD, waarvan ons uit eindelik onverwags op verdagte afgekom het en het Help24 Secure gekry om ons dadelik bystand te gee sodat verdagte nie kon weghardloop nie. Die arrestasie het deur SAPD plaasgevind, waarvan verdagte weerstand gebied het en beland in ‘n stoeiery om hom […]

43. Skote klap tydens rooftog, Witpoortjie, Gauteng

GP Reaksie NCA Woensdag 31/05/2023 Skote is gehoor en bystand is gevra van waar die skote gevuur is. 18h59 Reageer na toneel. NCA arriveer 19h01 eerste op toneel. Die eerste toneel was in Quellarie str naaste hoek Muizenberg st in Witpoortjie. Die insident waar eerste opgedaag het was op Corlette en Stumke in Witpoortjie. Die […]

42. Sekuriteitsbegeleiding, Gauteng

GP Reaksie NCA 26/05/2023 15:43 42. Sekuriteitsbegeleiding, Gauteng Bevestiging is ontvang dat daar ‘n vermoedelike kontant in transito roof sou plaasvind met ‘n geldwa. Die geldwa firma het Sekuriteits Begeleiding na Oaktree en dan weer terug na die basis stasie toe. Ons het die voertuig is gekry en begelei. SAPD Distrik saam met Dowry Group, […]

41. Moontlike gekaapte voertuig, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 25/05/2023 00:30 Bystand word gevra van ‘n trok wat moontlik gekaap is in Randfontein, GP. NCA Reaksie beweeg uit om die trok te probeer opspoor. Die trok was nie by die ligging wat verskaf was nie. Beweeg uit na die R41 waar die trok opgespoor is in Rietvallei op ‘n agterpad. Bestuurder […]