17. Responded to reports of a male trespassing on private property, Gauteng

GP Reaction NCA 18/06/2023 15:30 On arrival on scene we escorted him out of the area. He then assaulted one of the members and was detained. SAPS was on scene but left as they could not arrest him for trespassing. A case of trespassing and assault is being opened against him. On scene: NCA EC […]

16. Jong man benodig mediese hulp, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 20 Junie 2023 omstreeks 10:40 word bystand gevra vir persoon wat Ambulans benodig in, Danville. Op toneel vind ons as volg: ‘n Jong man ongeveer 30 jaar oud in die hoek van die erf en hy woon nie by die Adres nie. Dis duidelik dat die persoon nie weet wat […]

15. NCA GP Reaksie lede lewer bystand by Spesiale Ops, Pretoria Wes, Gauteng.

  11 Junie 2023 14:05 sluit aan by Spesiale optrede in Elandspoort. Kolonel en haar span van SAPD Pretoria Wes. Lede van onder andere SAPD Akasia, Pretoria Noord, Olievebhoutbosch,  Soshanguve en K9 eenheid. Korektiewe Dienste. Binnelandse Sake. Immigration. Voertuig diefstal eenheid. Metro Polisie. Crime Prevention Wardens van Olievenhoutbosch. 28 Arrestasies. Vir misdade. Kinder prostitusie. In […]

14. Verdagte voertuig en sluipslapers, Pretoria Wes, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes 11 Junie 2023 omstreeks 10:40 is ons inkennis gestel van verdagte voertuig wat die area waar kragkabels gesteel word, binne ry. Die toneel is by die Sub Stasie tussen die Tonnel en Pretoria Wes Hospitaal. Afriforum en Area Patrol lede verleen bystand. Uit verskeie rigtings is die toneel binne gegaan […]

13. Positiewe arresstasie, Krugersdorp, Gauteng

GP Reaksie NCA 17/06/2023 16H01   Het ‘n oproep gekry vir Munsieville van 2 verdagtes wat eienaar van winkel probeer roof het. Ons het altwee verdagtes gekry en is inhegtenis geneem vir Besigheidsroof. Staan af van toneel. Op toneel: Nasional Crime Assist SAPS Krugersdorp

12. Krugersdorp NCA Response shift, Gauteng

GP Reaction NCA 09/06/2023 12:00 – 00:00 We got a call to gather Intel and possibly apprehend 2 suspects in Randfontein. We started at their last known location at a BnB. We gained Intel they had moved on to a bar, searching the bar gave no Intel, however some bystanders outside the bar pointed us […]

11. Ongeluk, Gauteng

NCA GP Reaksie 05/06/2023 Op pad huis toe het ons op ‘n ongeluk afgekom waar ‘n jong dame van 18 en haar kêrel in die pad gestaan het met ‘n BMW. Ons het gestop en gevra wat die probleem is en die dame het baie aggressief voorgekom, nadat hulle in mense se muur vasgery het […]

10. Ontvoerde meisie gevind, Tarlton, Gauteng

NCA GP Reaksie 05/06/2023 Oproep ontvang van SAPD vriend af wat gevra het vir hulp dat sy niggie moontlik ontvoer is. Ons het dadelik aan die werk gespring en begin soek. Het laaste bekende bestemming gekry en in die area begin soek. Sy het vermis geraak in Westonaria. Sy het gesê waar sy is, is […]

9. House break-in, Krugersdorp, Gauteng

NCA GP Reaction 11/06/2023 15:18 We responded to reports of a house break-in, in progress. When we arrived on scene, we checked the oudside of the premises and saw there was no forced entry and no sign of anyone on the property. We made contact with the people staying on the property who said their […]

8. Perde in pad, Elandspoort, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 10 Junie 2023 omstreeks 12:13 ontvang ‘n noodroep in verband met perde wat in die pad loop in Elandspoort. Op die toneel vind ons as volg. Steeg tussen Strachenstraat en Mauserstraat Elandspoort. 1 x bruin hings. 2 x merries. Die twee merries se bene is beseer nadat kinders hulle met […]