3. Ongeluk te N2 Paddock, KwaZulu-Natal.
KZN Reaksie NCA Suidkus 23/10/2023 22:53 Reaksie lid wat vir Sekuriteit Maatskappy in die area het eerste op toneel gestop waar hy lede en reaksie lid opdateer het van gebeure op toneel. Twee voertuie in n reuse kop-aan-kop-botsing betrokke is. Na denke is dit beweer dat n VW Polo en n trok mekaar so hard […]
2. Verdrinking, KwaZulu-Natal.
KZN Reaksie NCA Suidkus 15 Oktober 2023 14H00 NCA Reaksie lede, SAPD, Sea Rescue het na toneel toe gegaan. NCA Reaksie lede het eers twee op strand gered en toe na tidelpool toe beweeg. 1 dame, P1 is na Hospitaal toe geneem. 1 P4 man, is die see ingetrek ,liggaam nog nie gevind nie. Rede […]
1. Bakleiery en klip gooiery by Lilly’s Bread Bin, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie Margate 10 Oktober 2023 16H43 Twee mans en ‘n vrou het gestry oor geld en handgemeen geraak. NCA Reaksie lede en Law Enforcement was op toneel en het die saak onder beheer gekry.
4. Positiewe Arresstasie, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 27/09/2023 Verslag Ongeluk voor Dougs Hardware winkel Twee voertuie betrokke Positiewe arrestasies van 2 persone vir gesteelde kameras.
3. Gesteelde motorfiets gevind, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA 21/09/2023 Motorfiets en goedere wat gesteel is, is in die taxi rank gekry by n Pakistani. Positiewe arrestasies is gemaak. SAPS Wolf Security NCA bystand gelewer
2. NCA KZN Reaksie lewer 24 uur bystand, Suidkus, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 17/09/2023 16:20 Oproep ontvang van Marina Beach. Reaksie beweeg in die rigting waar die see die mense ingetrek het. Ons beweeg na alle strande in Margate, Margate Pier, Uvongo, St Michaels, alle strande by Suidkus af, Manaba. Publiek en Life Guards is gewaarsku om uit die see te kom, voertuie is […]
1. Spring gety golwe dring Restaurant binne, Suidkus, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA 19:47 17-09-2023 Suidkus Om 15:58 het ‘n nood oproep deurgekom oor mense wat in die see ingetrek is te Marina Beach wat geleë is net Suid van Southbroom, Laer Suidkus KwaZulu Natal. Reaksie lid het reageer op die nood oproep en om 16:09 afgestaan op toneel waar dit bevind is dat 7 […]
2. Ongeluk N2 Murchison, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus geval. 20:35 27/08/2023 Omstreeks 17:50 het verskeie nood dienste n oproep gekry van n ongeluk te N2 Murchison. Nood dienste het gereageer en binne 15min het eerste noodvoertuig op toneel opgedaag. ‘n Taxi en n Audi wat betrokke was. Die taxi het omgekeer en op die kant geland. Toe mediese personeel […]
1. Farm attack, Mooi River, KwaZulu-Natal
KZN Reaction NCA Mooiriver Time now 14:15 Date 22/07/2023 This morning at 11:06 I received a call from a farm manager in the Mooi River district, stating that a farm attack had taken place on the farm of a Mr T in the Middelrus area. At 11:15, after having reported to NCA I drove to […]
1. Kop-aan-kop ongeluk, Suidkus, KZN
KZN Reaksie NCA Suidkus Op 19/06/2023 omstreeks 21:00 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang van ‘n botsing in Uvongo op die R61 Suidwaarts. Op toneel was is waargeneem dat die ongeluk ‘n kop-aan-kop-botsing was. Die botsing was tussen n bakkie en ‘n minibus taxi. Daar was 9 pasiënte op toneel met beserings van minimaal […]