2. Soektog, Suidkus, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 10:53 15/05/2023 Op 12/03/2023 ongeveer 07:23 het ‘n nood oproep op verskeie kanale op die Suidkus van KwaZulu Natal deur gekom vir ‘n moontlike verdrinking van ‘n kind. Die ouderdom van die kind is onbekend. Om en by 07:25 het verskeie dienste wat Sekuriteit, Ambulanse en Polisie sowel as NSRI insluit, […]
1. Bystand gelewer aan ‘n man, Empangeni, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Tyd : 09:57 Datum : 14 May 2023 07:24 oproep van GPF lede gekry. ‘n Man lê in een van ons Kildare Buurt se “gully’s”. Ek het daar aangekom en die man lê in die water en bewe. Ek en die GPF lid wat my gebel het, haal toe die man uit […]
8. 3 Insidente, KZN
KZN Reaksie NCA Suid Kus 3 Insidente 28/04/2023 20:05 Omstreeks 17:30 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang vanaf ‘n Polisie en Brandweer lid in Port Shepstone te Oribi Toll Plaza in verband met ‘n motorvoertuig botsing. Reaksie lid het onmiddellik reageer en binne 15 min afgestaan waarna hy ‘n U-draai moes maak om by […]
5. Ongeluk R102, Laer Suidkus, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Laer Suidkus 16:20 23-04-2023 Omstreeks 15:23 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang van ‘n motorvoertuig botsing te R102 op die Umzimkulu brug. Toe reaksie lid afstaan op toneel was dit chaos gewees. Twee (2) motorvoertuie het ‘n kop-aan-kop-botsing gehad met mekaar. Noodvoertuie en Reaksie lid homself het gehelp om die pad […]
4. Dame in kraam benodig hulp, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 18:28 12/04/2023 Om 18:18 het Reaksie lid ‘n nood oproep ontvang vanaf ‘n Tiagos aflewerings motorfiets oor ‘n dame wat glo ‘n miskraam het in hulle badkamers. Reaksie het te voet gaan uithelp omrede hy van skof afgekom het op pad huis toe. Op toneel het hy die dame op die […]
3. Mense word gered nadat steierwerke inmekaar val, Empangeni, KZN
KZN Reaksie NCA 03/04/2023 Empangeni Storm. Mense is vasgekeer onder steierwerke wat inmekaar geval het terwyl hulle gewerk het, ambulans dienste is gekontak, niemand het reageer nie omrede almal besig was met tonele. Reaksie lid het reageer en op toneel 2 kode rooi en 2 blou kodes Beide rooi kodes is gestabiliseer. Verskeie lede het […]
2. Empangeni gaan gebuk onder storm, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA 03/04/2023 Verslag van groot storm in Empangeni. Empangeni het soos gewoonlik die ergste deurgeloop met ‘n storm. 100de bome het omgeval en dakke gedeeltelik afgewaai. Een of twee dakke het totaal afgewaai. Heuweland Skool het groot skade. Sanlam Sentrum het n deel van die dak inmekaar geval. Baie winkels het skade gekry, […]
1. Ongeluk, Uvongo, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 06/04/2023 Omstreeks 13:30 het Reaksie lid ‘n nood oproep gekry vanaf ‘n nood groep oor ‘n ongeluk te P200 by Sweetdale Farm in Uvongo, Laer Suid Kus, KwaZulu Natal. Reaksie voertuig het binne 3 minute op toneel afgestaan waar dit onmiddellik bekend is dat dit n ernstige ongeluk is. Reaksie lid […]
4. Staal en Koper diefstal, Suidkus, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA 15/03/2023 19:50 Suidkus Oproep ontvang van mense in Marina Beach in Marina Drive oor geraas van hul bure agter hul in Kent Cres. Reaksie lid het uitgegaan en ondersoek ingestel, ons was besig vir n week om hul dop te hou om te sien waar hul die Staal en Koper kry, op […]
3. Ongeluk naby Trafalgar, KwaZulu-Natal
KZN Reaksie NCA Suidkus 20:31 14/03/2023 08:40 Ontvang KZN Reaksie lid ‘n nood oproep van ‘n vriend af oor ‘n ongeluk op die R61 naby Trafalgar. Reaksie lid het dit op die nood groep deurgegee en tweede Reaksie lid het ook die boodskap ontvang en begin reageer in die spesifieke rigting. Albei lede het afgestaan […]