1. Brandstigting, Empangeni, Kwa-Zulu Natal

16/07/2022 20:38 In die laaste halfuur is verskeie brandstigtings aangemeld buite Empangeni, tussen die dorp en Ngwezelane nedersetting.  Brandweer is ontbied via Namola.   Vure is geblus. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie Namola Brandweer GPF Farm Watch Eienaar van perseel

1. Huis inbraak, Marina Beach, KwaZulu-Natal

27 Junie 2022 20:38 NCA KZN Reaksie reageer na Marina Beach area waar ‘n huis inbraak aangemeld is. Die toneel is veilig verklaar en die inbrekers is nie op toneel gevind nie. Die dame s veilig. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie en alle ander betrokke partye.

1. Gewapende roof, Bluff, KwaZulu-Natal

  6 Mei 2022 06:15 Inligting ontvang van Checkers Bottelstoor wat beroof word. Agt verdagtes in ‘n dubbelkajuit wit Toyota bakkie met geen registrasie nommer is gebruik. NCA KZN Reaksie lid arriveer op toneel en vind dat SAP, Blue Security asook GPF lede reeds op toneel is. Skote is gevuur en verdagtes het met die […]

3. Motorongeluk, Empangeni, KwaZulu-Natal

22/4/2022 06:00 NCA KZN Reaksie het bystand gelewer op ‘n ernstige motor ongeluk toneel by Uvongo Bird Park. Beheer is oor die voertuig verloor en het teen ‘n boom tot stilstand gekom. Een dogtertjie kon uit die wrak uitgehaal word. Twee persone, ‘n pa en dogter was vasgepen in die motor en nooddienste moes hulle […]

2. Theft case, Empangeni, KwaZulu-Natal

13 April 2022 03:30 – 04:00 On 12 April during the day (time unknown) a suspect entered the yard of resident at Bryden Road. The alarm went off and his neighbor and the guys working at his house chased the suspect. On 13 April 2022, Between 03h30 and 04h00 a suspect (unconfirmed whether the same […]

1. Opportunist thief caught, Empangeni, KwaZulu-Natal

13 April 2022 02:20 A NCA KZN Response Member’s little mini Doberman persistently woke him up and growling. He checked the back of my yard that is facing the Kildare Park and checked the front and there was 1 x Male standing close to our complex main gate. He tried to, what looks like to […]

2. Motor ongeluk, Margate, KwaZulu-Natal

16/01/2022 ‘n Boodskap is ontvang via Namola. Daar was ‘n motor ongeluk naby Margate. Kontak besonderhede van die persoon op toneel is verskaf. ‘n Suidkus reaksie lid het reageer. Nadat in verbinding getree is met die kontak op toneel, is verneem dat mense eintlik naby Mooirivier staan na ongeluk en nie Suidkus. Dexter lede is […]