1. Verdagtes vlug, Port Shepstone, KwaZulu-Natal
15/01/2022 Verdagtes vlug, Port Shepstone, KwaZulu-Natal Saterdag agtermiddag is ‘n oortreding op ‘n plaas naby Port Shepstone aangemeld. Die verdagte het op vlug geslaan tussen bosse en oor die rivier verdwyn. Om sy voorkoms te verander het hy selfs sy hemp weggegooi. Na ‘n lang ruk is soektog afgelas en vermoed dat verdagte in naby […]
4. Skateboard ongeluk, Marina Beach, KwaZulu-Natal
13/12/2021 7:30 ‘n Seun het op ‘n skateboard gery en sy pa op ‘n fiets. Die seun het die randsteen getref teen ‘n hoë spoed teen ‘n afdraende en geval. Hy het sy regter arm gebreek. NCA KZN Reaksie is ontbied. Die betrokke Reaksie lid het die nodige mediese kwalifikasie en het die seun […]
5. Ontvoering, Marina Beach, KwaZulu-Natal
18/12/2021 19:20 ‘n Dame het haar kind se verjaardag partytjie op die strand by Marina Beach gehou. Familie het dit bygewoon. Die dame het onlangs ‘n erfporsie verkry. Die kind is ontvoer deur familie lede wat ‘n losprys vir die kind by die dame geeis het en ‘n bakkie gesteel het. SAPD is in […]
3. Inbreker word gevang, Empangeni, KZN
12/12/2021 19:24 Oproep is ontvang van ‘n rower wat by twee Laerskole probeer inbreek het en toe ‘n derde plek toegeslaan. Die persoon teenwoordig het die paniek knoppie gedruk en die rower is in die huis gearresteer. Baie skade is aangerig, maar niemand is beseer nie. Staan af op toneel na oorhandiging aan SAPD. […]
2. Kop-aan-kop botsing, Port Shepstone, Kwa-Zulu Natal
NCA KZN Reaksie 7 Desember 2021 22:26 Kop-aan-kopbotsing Bystand was gevra by ‘n kop-aan-kopbotsing. Daar was mense wat vasgekeer was waarvan 1 persoon sommer self probeer uitklim het en later deur privaat voertuig hospitaal toe geneem. Stand van pasiente 3 kritiek 1 oorlede 2 ernstig Res almal groen kodes 16 pasiente op toneel en almal […]
1. Bystand word verleen, Empangeni, KwaZulu-Natal
02/12/2021 07:14 ‘n NCA KZN Reaksie lid het ‘n Familie lid gaan bystaan toe ‘n Werker, wat aan Diabetis en hoë Bloeddruk ly ineengestort het. Die NCA Reaksie lid het die nodige Mediese Kwalifikasie. Die Werker het vergeet om die nodige Nedikasie te neem. Die pasiënt is gestabiliseer en deur die Ambulans hospitaal toe […]
6. Poging tot inbraak, Empangeni, KZN
29/11/2021 22:44 ‘n Voornemende inbreker het ‘n venster in die motorhuis gebreek. Die eienaar het hom betrap. Net 2 “power tools” is gesteel. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie
5. Dronk drywer deur huis muur, Empangeni, KZN
29/11/2021 01:23 ‘n Voertuig het tot stilstand gekom nadat dit deur ‘n huis se muur gejaag het. Verkeer het die drywer op toneel getoets vir dronkbestuur waarna hy na die hospitaal geneem is. ‘n Saak is oop gemaak. Die voertuig is na ‘n paneelklopper toe geneem. BAIE DANKIE NCA KZN Reaksie Alle betrokke partye
4. Pro-aktiewe optrede, Durban, KwaZulu Natal
KZN Reaksie NCA 5 Nov 2021 19:42 Sondagmiddag 14:00 ‘n Kaart is opgetrek van ‘n Bos by Virginia, omrede inbrake toegeneem het in die laaste week. Gesteelde goedere is gevind en deurgegee vir SAPD. Tot dusver geen verdagtes maar Area word dopgehou Indien verdagtes vasgetrek word en Sake oopgemaak word met Saaknrs sal dit deurgegee […]
3. Ongeluk naby Ifafa, KwaZulu-Natal
05/11/2021 07.00 KZN Reaksie lid was op toneel naby Ifafa waar ‘n Toyota Landcruiser en ‘n bakkie, wat skool kinders vervoer het betrokke was in ‘n ongeluk. Met behulp van ander reaksie lede van die Suidkus was Ambulans Nooddienste ontbied en 30min later op toneel. Verkeers owerhede en SAPD was ook in kennis gestel. NCA […]