5. Brandgevaar, Volksrust, Mpumulanga
24/07/2021 12:23 Navraag word gedoen oor rook wat oor Majuba Park sigbaar is, deur ‘n NCA MP Volksrust Reaksie lid. Terugvoer word gegee, daar is ‘n vuur aan die brand gesteek in ‘n man se erf, waarskynlik tuinvullis aan die brand gesteek, tussen Bushbuck straat en Springbok straat. Ondersoek word verder ingestel en aangemeld dat […]
4. Ondersoek word ingestel na alarm wat afgaan, Volksrust, Mpumulanga
24/07/2021 01:07 Dame stel ons in kennis van ‘n alarm wat oorkant haar huis afgegaan het. Sy sê dit het al reeds ‘n paar aande gebeur. Twee van NCA MP Volksrust Reaksie lede was eerste op toneel. Hulle het die area gefynkam en verseker dat alles veilig is. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie
3. Voertuig voorgelê, Volksrust, Mpumulanga
23/07/2021 18:56 Bystand word gevra vanaf Standerton. ‘n Wit Polo is gekaap en die slagoffer is ontvoer. Die verdagtes eis ‘n losprys. NCA MP Volksrust Reaksie staan by terwyl Inligting geverrifieer word. NCA MP Volksrust mobiliseer nadat besvestig is dat die voertuig rigting Volksrust beweeg het. Manne kom bymekaar om die beplanning van die situasie […]
2. Positiewe arrestasie, Volksrust, Mpumulanga
23/07/2021 NCA MP Volksrust Reaksie ‘n Verdagte is gevang met ‘n klomp hoekpale, ysters en aluminum in sy besit. SAPD is ontbied, hulle het hom ondervra en ‘n positiewe arrestasie is gemaak vir diefstal. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie SAPD Volksrust
1. Ondersoek word ingestel na skrootyster, Volksrust, Mpumulanga
23/07/2021 16:58 Hulp word ontbied en manne kom bymekaar. Daar is ‘n groep mans op pad skrootwerf toe met ‘n klomp sakke. Baie ordelik en gesamentlik word die mans ondervra en daar word geen misdaad vermoed nie. Hulle is eerlike probeer werkers wat van die stortingsterrein af kom. BAIE DANKIE NCA MP Volksrust Reaksie
1. Plaasaanval, Volksrust, Mpumalanga
Plaas aanval Vrydag 18 Junie 2021 Tyd 18:15, Ons as NCA Reaksie Volksrust het op Volksrust nood groep stem boodskap ontvang 18:30, ons het ontmiddelik reageer na toneel, 19:02 op toneel, baie ander boere en omliggend reeds op toneel, Watco mediese dienste (NCA Reaksie paramedisie) was reeds besig om die vrou wat aangeval was te […]
1. Pampoenkraal, Dirkiesdorp, Mpumalanga
Insident verslag 09 April Vrydag 2021 Pampoenkraal Dirkiesdorp Mpumalanga Betrokke Reaksie groepe: Piet Retief Reaksie Amersfoort Reaksie Oorgrense Veiligheid Volksrust Tactical Response Volksrust NCA Reaksie Agri Veiligheid Reaksie BP Greyling Tyd: oproep 12:00pm ontvang Situasie: Hulp word gevra in Pampoenkraal Dirkiesdorp na hulle aangeval was deur ‘n staking onwrigting groep wat aggressief optree teen huidige […]
1. Ontploffing toe skelms probeer brandstof steel, Balmoral, Mpumalanga
22/01/2021 Juanita Groenewald meld ontploffing aan 00.33 Kontak: Wessel – skelms het petrol probeer steel, ontploffing vind plaas. Verdagtes kies hase pad. Vang een, 70% brandwonde. Soek met drone na 2de een. Suzaan Havenga kontak Witbank Zello – stuur Hazmat ek bevestig. Gekontak deur Juanita – Kriel en Balmoral dienste. Suzaan kontak Jaco van Secunda […]
Veiligheid Sukses, Standerton, Mpumalanga
14/2/2020 VEILIGHEID SUKSES Lede van Charl Cilliers Plaaswag het inligting ontvang van twee voertuie wat betrokke was in ń rooftog in Standerton by CNA. Plaaswag lede het afgestaan op sleutel punte en die betrokke voertuie is opgemerk en lede het begin volg. ń Jaagtog het gevolg wat in Leandra lokasie geëindig het. Lede het daar […]
Motorongeluk / Voertuig Bystand, Stofberg, Mpumalanga
⚔ NCA MPUMALANGA REAKSIE⚔ 📌 STOFBERG📌 MOTORONGELUK/ONKLAAR MOTOR Dinsdag 14/01/2020 ongeveer 20h00 het Ben op NCA Mpumalanga Reaksie ń motor voertuig ongeluk gerapporteer en gevra vir Mediese bystand. Hennie Pretorius NCA MP Reaksie Hoof het ER 24 onmiddelik ontbied. Ben het ook hulp gevra vir ń persoon wat in dieselfde area gaan staan het waarvan […]