30. Oortreding, vandalisme en diefstal, Swartruggens, Noordwes

Op 29/01/2021 is ons deur ‘n gemeenskaps lid in kennis gestel dat daar klanke en beweging by die verlate komando kantore is. Met aankoms het ons ‘n gemeenskaps lid gekry en hy het saam met ons na die toneel gegaan, drie mans het ook ondersoek ingestel en ons gese daar is iemand wat besig is […]

29. Moontlike betreding, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE RUSTENBURG Jaco Heymans het ‘n boodskap net na 24:00 op die 29/02/2021 ontvang dat ‘n dame hulp benodig. Honde het erg tekere gegaan en sy het vermoed dat daar was mense in die veld langs haar huis of iemand in haar erf was. Jaco en Wessel het dadelik reageer en is toe […]

28. Luislang word verwyder, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS REPTIEL VERWYDERING Op 28/01/2021 Het Paula een van ons gemeenskaps lede op n plaas buite Swartruggens geskakel en gevra dat ons asb n luislang verwyder. Hy of sal ek se sy was reeds gevang, en ons moes net oorlaai in vervoerbak en dan gaan vrylaat. Sarel, Nikita en Milize het reageer […]

27. Huisbraak, Boshoek, Noordwes

  NCA NW REAKSIE BOSHOEK HUISBRAAK DONDERDAG 28/1/2021 OM 23:17 Gideon het ‘n oproep van Ina ontvang dat inbrekers, op die Silica Myn pad, besig is om in te breek . Gideon het SAPD gekontak en is ook uit na die perseel. Naby die plot het hy een van die werkers gekry wat vasgebind was […]

26. Reptiel verwydering, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS REPTIEL VERWYDERING Op 24/01/2021 hey Alet van Wyk ons geskakel om ‘n luislang te gaan verwyder uit haar hoenderhok. Sarel en Nikita is uit na die toneel waar hulle die luislang binne in die hoenderhok aangetref het. Nikikta het binne in geklim om die slang te vang maar dit het verby […]

25. Crocodile in the swimming pool, Swartruggens, Noordwes

Date: 29/1/2021 Caller: Rudolph NCA Situation: Crocodile in the swimming pool at Angel Breytenbach Responders : Sarel NCA – SERA (ASI) Nikita SERA – First Responder Timothy Z – NCA – SERA Andrius – NCA – SERA Timothy – NCA Rudolph – NCA Pieter – Wildlife Willem – SERA – First Responder Feedback: Crocodile was […]

24. Poging tot inbraak, Rustenburg, Noordwes

Dawid Erasmus het Donderdag aand 28/01/2021 om 22:30 ‘n oproep ontvang van n eienaar van een van die plotte in die lae 190’s dat daar iemand is wat by ‘n venster in die huis probeer inkom! Dawie en Sylvia is na die toneel toe en ek het op die Donkerhoek/Rietvlei NCA Zello groep gevra vir bystand. […]

23. Housebreak, Safari Gardens, Rustenburg, North West

NCA NW REAKSIE RUSTENBURG HOUSEBREAK On Tuesday 26/01/2021 at 21:36 a call came through on the Rustenburg Community Patrol group of a house robbery in Safari Gardens. Anton Kellerman, Marco Kidson and Edgar Bowes responded to go and assist. We arrived first on scene. Upon arrival on scene we found that it was a burglary […]

22. Cable Theft, Swartruggens, Noordwes

Tuesday 26/1/2021 On a town trip in Swartruggens, Sarel de Klerk observed black smoke in a field, Sarel and Cinda and Willem went to investigate. On scene copper were found burning, a method used to get rid of the plastic before selling the copper. While standing there Sarel went around to the other side of […]

21. Verdagtes eindelik vas, Rustenburg, Noordwes

Datum: 25 Januarie 2021 Tyd ontvang: 06:50am Een van die NCA lede het die boodskap van ń dame ontvang dat dieselfde geel golf wat betrokke was by ń huis roof in Vink laan, Rustenburg op 20 Januarie 2021 gewaar is en steeds in oog is. Die informasie was met NCA gedeel en een van ons […]