7. Gesteelde goedere gevind, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE K9 Geelhout Park Rustenburg 03/02/2021 Ongeveer 8h00 het Niel Vermaak Boet Vermaak gekontak en gevra of hy met sy spoorhond sal uitgaan om ‘n verdagte in ‘n veld te gaan soek wat ‘n Bush cutter van sy werkgewer se bakkie gegryp het en bosse in is. Ons het uittgegaan met 2 honde, […]

6. Motor vehicle accident, Rustenburg, North West

NCA NW REAKSIE RUSTENBURG MOTOR VEHICLE ACCIDENT On Thursday 4/2/2021 at 21:00 we received messages on the Protea Reaction Team about w/app group and a call from the Protea Reaction Team about an accident on the corner of Raasblaar and Pendoring, Geelhoutpark. When we got to the scene we found a Nissan Navara parked on […]

5. DB Boks en Kragkabel diefstal, Swartruggens, Noordwes

NCA REAKSIE SWARTRUGGENS DB BOKS EN KRAG KABEL DIEFSTAL 4 Februarie 2021 Omstreeks 10uur is ons verwittig dat drade geknip is aan die N4 se kant op n plaas +/-4km uit Swartruggens rigting  Zeerust. Die eienaar het die buurman gebel om te hoor of hulle krag ook af is, en dit was aan. Met ondersoek […]

4. Veediefstal, Renosterfontein, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE RENOSTERFONTEIN RUSTENBURG VEE DIEFSTAL Dinsdag 2 Februarie 2021 ongeveer 19:00 terwyl ons op ń huisbraak toneel op die K4 pad besig was, is Charl Visser in kennis gestel dat daar 28 beeste en 4 skape gesteel is op die buurplaas. Charl het hul protospan geaktiveer. Die drade was op 4 plekke geknip […]

3. Moontlike kabel diefstal, Rustenburg, Noordwes

Datum: 03 Februarie 2021 Tyd ontvang: 12:15 pm Tyd op toneel: ongeveer 12:25pm Phokeng pad Stene jaard (Wimpie) Oproep ontvang van Boet NCA K9 oor n Moontlike kabel diefstal en branding van Kabels langs Stene Jaard Phokeng. Op toneel gearriveer Geen Verdagtes en Geen kabels aangetref, slegs ‘n brandede Band BAIE DANKIE Jurie Robbertse en […]

2. Diewe beweeg vinnig in Noordwes, Rustenburg, Noordwes

Datum: 02 Februarie 2021 Tyd ontvang: 13:29am Tyd op toneel: ongeveer 13:33am Langeberg Oord (Kompleks), Azaleapark, Rustenburg Willie het die boodskap van ń Annelise GPF Rustenburg sektor 3 ontvang dat daar ń positwe inbraak was by die huis in Langeberg Oord die kompleks teen die berg. Die mense wat bo in die kompleks bly was […]

1. Swendelaars in Lichtenburg, Noordwes

01/02/2021 Ongeveer 10:00 het ‘n Reaksie lid van NCA Noordwes stilgestaan in Nelson Mandela Rylaan om regs in Krige Laan te draai om vir ‘n aankomdende voertuig te wag wat van vooraf gekom het met ‘n indikasie flikker om ook in Krige Laan te draai. Twee mans het tot na aan haar voertuig vanuit die […]

33. Kabel diewe op heterdaat betrap, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 By een van die groot ligpale is die drade reeds voorberei om gesteel te word.  Die drade was vasgemaak met ‘n tuinslang en eenkant reeds uit die las getrek. Met patrollie is die boosdoeners betrap en hulle het die bosse ingevlug. BAIE DANKIE Sarel de Klerk- NCA-SERA Nico […]

32. Drywer word in kennis gestel van diesel lek, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 In Van Riebeeck straat oorkant die voere, het ‘n lorrie gestaan wat diesel gelek het omrede dit ongelyk gestaan het, die drywer is wakker gemaak en verwittig, en die drywer het sy trok geskuif sodat hy op meer gelyk grond staan. BAIE DANKIE Sarel de Klerk- NCA-SERA Nico […]

31. Fiets diefstal word verhoed, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30 Januarie 2021 Swartruggens, Lovegrove str, was ‘n dogtersfiets onder die lapa, met patrolie was daar plus minus 10+ verdagtes op fietse, en ‘n paar in die erf gewaar wat by die fiets was, ons het gestop en hulle gekofronteer en hulle het gehardloop, oor die drade gespring en weg gehardloop. […]