Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP/R30📌 PADBYSTAND Dinsdag 03/03/2020 om 12:21 het ons ń Noodroep vir bystand op ons NW REAKSIE W/app platvorm gekry van ń Skoolbus met Laerskool kinders wat staan met ń pap wiel op die R30 naby ń Nedersetting waar die betogers besig is om die bus te nader. Ek het vir […]

MVA, Boshoek / R565, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK/R565📌 MVA Sondag 01/03/2020 om 03:00 het Rudolf du Plooy NCA NW Reaksie vir Gideon Erasmus NCA NW REAKSIE/Boshoek GPF vir bystand gevra met ń groot motor ongeluk op die R565. Ambulans en insleep dienste was vinnig op toneel. Pad is toegemaak en Gideon het ook SAPS gekontak. Die voertuie […]

Plunder / Diefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/R24📌 PLUNDER/DIEFSTAL Woensdag 26/02/2020 om 19:43 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO vir bystand gevra op die R24 tussen Rustenburg en Rex waar oortreders besig is om die perseel af te breek. Johann Claassen NCA NW Reaksie, RCCF, Afriforum en SAPS het vinnig reageer maar die verdagtes het gevlug. […]

Kaping, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/R24📌 KAPING Woensdag 26/02/2020 om 09:10 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/Rustenburg GPF EXCO ń boodskap ontvang van ń motor ongeluk op die R24 by die sirkel by die Kasteel. Die persoon het nie gestop nie maar net die insident aangemeld. JC van GPF sekt. 5 het vir Jean laat […]

Bestuur onder die invloed, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 BESTUUR ONDER DIE INVLOED Saterdag 22/02/2020 om 11:42 het Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń W/app gekry van ń bekommerde publieke lid wat aan hom gerapporteer het van ń donker blou Toyota Tazz waarvan die Bestuurder moontlik hoog onder die invloed is. Hy ry met ń oop kattebak […]

Motorongeluk, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORONGELUK Woensdag 19/02/2020 om 6:40 het Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń oproep ontvang van ń publieke lid wat bystand gevra het by ń motorongeluk waarin ń motor en ń bus betrokke was. Kitty en Gideon het na die toneel gegaan en gevind dat die motor in die bosse […]

Motorongeluk, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORONGELUK Dinsdag 18/02/2020 om 07:05 het ń persoon by Gideon gestop en hom verwittig van ń ongeluk op die R565 net buite Boshoek. Kitty en Gideon het onmiddelik na die toneel gegaan en die nodige veiligheidsmaatreëls toegepas en sodoende die verkeer laat aanhou vloei. Gideon het ER24 gekontak wat […]

Soektog, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 CAS 75/02/2020 Saterdag 22/02/2020 om 20:46 het Brig. Modise SAPS Rustenburg Stasie Bevelvoerder om bystand gevra te Mogwase weens ń verdagte wat gevlug het nadat hy sy metgesel met ń vuurwapen koelbloedig gedood het op die R400 in die Hekpoort area. Brig Modise het vir my die Saaknommer, beskrywing […]

Verdagte Persoon, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 VERDAGTE PERSOON Sondag 23/02/2020 om 19:45 is daar op Zello vir bystand gevra in Lukas Staat 26 waar daar ń verdagte blanke man op die sypaadjie lê. Ek en Leonie het dadelik reageer en Tilla en Frans het ook by ons aangesluit. Ons het die persoon wakker gemaak en […]

Gesteelde Items, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GESTEELDE ITEMS Sondag 23/02/2020 om 17:10 is daar op Zello vir bystand gevra vir ń verdagte wat vermoedelik gesteelde gereedskap onder die brug in Thabo Mbeki Straat staan en verkoop. Ek en Leonie het dadelik reageer en so ook Tilla en Frans. Leonie, Tilla en Frans het die verdagte […]