Gesteelde Voertuig, Rhenosterfontein, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG 📌 📍 (Rhenosterfontein)📍 GESTEELDE VOERTUIG Dinsdag 18/02/2020 omstreeks 13:00 het Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landlike Dienste ń klagte van een van sy kliënte gekry van ń verdagte voertuig op hul perseel. Charl het dadelik reageer en op roete het hy Blitspatrolle voertuig opgemerk en om bystand gevra. Charl […]

Verdagte Voertuig, Hartbeespoort, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 HARTBEESPOORT📌 VERDAGTE VOERTUIG Woensdag 19/02/2020 om 9:00 Phillip Joubert NCA NW Reaksie ń klagte gekry van ń verdagte voertuig wat leë persele betree. Phillip het dadelik reageer en op roete het hy ń PWV Reasie lid verwittig en om bystand gevra. Hulle het die area begin patroleer en die verdagte […]

Plaasaanval, R24/Rex, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 R24/REX📌 PLAASAANVAL Maandagoggend 3/02/2020 om 6:40 het Jean Keyser NCA NW Reaksie/Rustenburg GPF reageer op ń boodskap wat hy van Rosette van Koster NCA NW Reaksie/Koster GPF gekry het dat haar broer aangeval is op hul plot op die R24 en hy opgeneem is in Med 24. SAPS was by […]

Gewapende Besigheidsroof, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 GEWAPENDE BESIGHEIDSROOF Saterdag 25/01/2020 om 8:04 het Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ Boshoek GPF ń oproep gekry van die Bestuurder van die Engen Garage te Boshoek wat bystand vra met ń gewapende roof by Overland Bottelstoor. Gideon en Kitty het dadelik reageer om te gaan hulp verleen. Daar was […]

Siekte Bystand, Swartruggens, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 SWARTRUGGENS📌 SIEKTE/ BYSTAND Woensdag 22/01/2020 om 23:15 het daar op Millvale Plaaswag se burgerband radio ń noodroep deurgekom van ń man wat bystand en ń Ambulans benodig. Rudolf de Kock NCA NW Reaksie/ Millvale plaaswag het dadelik reageer en by hul Beheerkamer die nodige inligting bekom. Rudolf het dadelik na […]

Inbraak/Diefstal, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 INBRAAK/DIEFSTAL Donderdag 23/01/2020 om 2:55 het Louise Combrinck, Eienaar van Black Swan Guesthouse vir Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ Boshoek GPF vir bystand gevra waar inbrekers besig was om in te breek. Gideon het dadelik na die toneel gehaas en met sy aankoms het Gideon, Louise en ń Sekuriteitswag […]

Gestrande Kind, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GESTRANDE KIND Woensdag 22/1/2020 om 16:00 het ń dame in Rustenburg my gekontak en hulp gevra vir haar kind (Johan) wat in Mosselbaai gaan werk soek het. Hy is intussen geroof van al sy besittings en is haweloos. Ek het onmiddelik na haar huis toe gegaan en ń pin […]

Diefstal, Boshoek/Phokeng, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK/PHOKENG📌 DIEFSTAL Maandag 20/1/2020 om 9:26 het een van ons NW Reaksie lede, Barrie Erasmus my gekontak oor probleme by die selfoon toring op die Berg langs die N4 waar daar ń battery diefstal plaasgevind het. Die Eienaar van die grond het SAPS gekontak maar hulle het hom meegedeel dat […]

Operational Report, Mafikeng, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 MAFIKENG📌 OPERATIONAL REPORT On Monday 20/01/2020 Members of Mafikeng Flying Squad Const Mokoena, Seboletswe and Lesego Seboletswe of Mafikeng CPF recovered a Ford Ranger Wildtrack not suspecting it was hijacked in early hours of the morning, by 3 heavily armed terrorists with Rifles. The 3 bravo males were found in […]

Gewapende Roof, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GEWAPENDE ROOF Vrydag 17/10/2020 om 13:30 was daar op ons Zello kanaal vir bystand gevra in Sesbania Laan net bo die 20s. Hennie Theron NCA NW REAKSIE/RCCF Wentzel Janse van Vuuren RCCF het dadelik reageer en so ook ADT, SAPS, MED24 en ń CPF Sec 2 voertuig was baie […]