Diefstal, Boshoek, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 DIEFSTAL Saterdag 15/03/2020 om 9:45 ontvang Gideon Erasmus NCA/Boshoek GPF ń oproep van ń Informant oor gesteelde goedere wat versteek is in ń vertrek in die ou Steenfabriek. Gideon det dadelik werk gemaak daarvan en Kol. Moagi genader vir bystand. Daar is ń soektog geloods en daar is onder […]
Motorkaping, Boshoek, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 MOTORKAPING Maandag 17/03/2020 om 12:15 kry Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń oproep van Hennie Scheepers af wat bystand vra met ń motorkaping op die Easten Bypass pad naby Lebone. Hennie se skoonouers is besig om die voertuig te agtervolg om te kyk watter rigting hulle vlug. Hulle […]
Inbraak en Diefstal, Boshoek, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 INBRAAK/DIEFSTAL Vrydag 14/03/2020 om 16:00 het Oom Jan (Die Opsigter van die plot by Leopard Liquor Restaurant) vir Gideon Erasmus gekontak en bystand gevra weens ń inbraak. Gideon het na die toneel gegaan en ondersoek gaan instel. Die boosdoeners het toegang tot die perseel verkry deur ń gat wat […]
Plaasaanval, Brits / Geluk, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BRITS/GELUK📌 PLAASAANVAL Donderdag 12/03/2020 om 10:00 het ek ń boodskap van Brits GPF Sek 1 ontvang vir bystand waar ń bejaarde egpaar aangeval en aangerand is deur twee gewapende rowers. Daar is ook verskeie items gesteel. Ek het die boodskap herlei na NCA NW Reaksie lede in daardie omgewing. Die […]
Veediefstal, Potchefstroom, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 POTCHEFSTROOM📌 VEEDIEFSTAL Sondag 15/03/2020 om 11:00 het Willie en Libby Malan met hul patrollie (drade ry) vermoedelike gesteelde beeste opgemerk. Die brandmerk is nagegaan en die regte Eienaar is opgespoor. Twee arrestasies sal volg. Die beeste is vermoedelik deur ń Derde party gesteel wat dit aan die huidige Eienaar verkoop […]
Diefstal, Rhenosterfontein, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG 📌 📍 RHENOSTERFONTEIN📍 DIEFSTAL Sat 07/03/2020 om 22:31 het Dawie Conradie vir Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Dienste gebel en vir bystand gevra op Oom Will du Toit se eiendom waar ń verdagte persoon by die woning opgemerk is en na die Advokadopeer boord gehardloop het. Charl en […]
Diefstal, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 DIEFSTAL Sondag 08/03/2020 om 12:00 het Shirley Bruyns NCA NW Reaksie/RCCF ń versoek gekry van RCCF se Noodfoon vir bystand met diefstal by die Oumens Woonstelle in Kremetart Laan. Shirley het dadelik reageer en gaan bystand bied. Op toneel het Shirley die motor sien staan waarvan al vier die […]
Poging tot Huisbraak, Hartbeespoort, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 HARTBEESPOORT📌 POGING TOT HUISBRAAK Saterdag 07/03/2020 om 03:39 het een van ons lede op ons Assist Zello kanaal ingeroep maar nie haar boodskap voltooi nie. Ben Almero ons NCA Reaksie Hoof het haar ń paar keer terug geroep sonder sukses. Ek het haar probeer bel maar sy het nie geantwoord […]
Vermoedelike Plaasaanval, Maanhaarand, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 MAANHAARAND📌 VERMOEDELIKE PLAASAANVAL Vrydag 6/3/2020 om 23:00 het Kobus Ferreira NCA NW Reaksie/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra met ń moontlike plaasaanval. Kobus het vir my ń skermskoot van die pinlocation gestuur waarna ek die Koördinate op Google getik het en die pindrop op ons NCA NW REAKSIE […]
Betreding, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 BETREDING Woensdag 04/03/2020 om 21:28 is daar vir backup gevra op ons NCA NW REAKSIE W/app platform vir betreding van Privaat Eiendom in Buitenstraat lae nommers. Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO het dadelik begin reël vir bystand en ek het vir Ansie van RCCF ook gevra om RCCF […]