Inbraak/Diefstal, Boshoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 BOSHOEK📌 INBRAAK/DIEFSTAL Woensdag 16 Jan 2020 om 19:25 het ń dame van Rustenburg my gebel en gevra vir bystand by haar Pa se Plot op Boshoek waar Terroriste besig was om in te breek. Ek het met Gideon Erasmus een van ons NCA NW Reaksie lede kontak gemaak en sy […]

Pad Bystand, Donkerhoek, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 DONKERHOEK📌 PAD BYSTAND Saterdag 4/1/2020 om 17:14 het ek ń boodskap ontvang waar 2 dames oppad van Sun City se kant af rigting Gauteng in nood verkeer op die Donkerhoek pad met hul voertuig wat onklaar geraak het. Ek het vir Gideon Erasmus, Boshoek GPF/NCA NW Reaksie privaat gekontak en […]

Poging tot Kaping, Ottosdal, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 OTTOSDAL📌 POGING TOT KAPING Vrydag 20/12/2019 om 18:56 is daar op ons ‘OPS’ groep vir bystand gevra op Ottosdal vir ń dame met ń wit Fortuner wat oppad is vanaf Hartbeesfontein na Delareyville. Daar was 2 voertuie wat haar van die pad af probeer druk. Frans Hugo van Oorgrens Veiligheid […]

Gewapende Roof, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 GEWAPENDE ROOF Sondag 22/12/2019 om 03:10 het Kobus Ferreira NCA/RCCF op Zello gevra vir bystand met ń gewapende roof in Bethlehem Straat in die 60’s. Ons het baie vinnig reageer op die roep. Op die toneel kon Flip een van die verdagtes oor die muur sien spring. Ons het […]

Dankbaarheid, Noordwes

Dankbaarheid Net na drie vanoggend lees ek toevallig op n CPF groep in Rustenburg, dat daar n man, vrou en kinders in n voertuig om hulp gevra het. Hul voertuig het ongeveer 3km uit Ventersdorp langs die pad gaan staan. Ek het dadelik vir Faan gekontak om hulp en het hy soos altyd getrou aan […]

Motorfiets Diefstal, Rustenburg, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 MOTORFIETS DIEFSTAL Sondagoggend 15/12/2014 om 3:37 is daar op Zello vir bystand gevra in Santolina Laan bo die 100s waar daar ń motorfiets gesteel is. Lede het van verskillende rigtings af die toneel benader en was op die uitkyk vir die verdagtes. Nadat daar met die Eienaar se vrou […]

Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP📌 PAD BYSTAND Sondag 15/12/2019 om 02:40 het ek ń boodskap ontvang van Kobus Ferreira NCA/RCCF van ń voertuig wat buite Ventersdorp op die Ventersdorp/Rustenburg pad staan sonder brandstof. Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie lid van Ventersdorp kontak gemaak en hulp gevra. Ek het kontak gemaak en […]

CIT, Boshoek/Ledig, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 Boshoek/Ledig📌 CASH IN TRANSIT Maandag 9/12/2019 om 17:55 het Rudolf du Plooy NCA/Boshoek GPF my gekontak vir bystand op die R565 tussen Boshoek en Ledig naby Maseve Myn waar rowers besig was met ń G4S CIT. Rudolf het aan my bevestig die skote klap nog en die 8 verdagtes met […]

Gewapende Roof, Koster, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 KOSTER📌 GEWAPENDE ROOF Donderdag  19/11/2019 om 21:48 het Carel en Rosette Schoeman NCA NW Reaksie/Koster GPF net terug in Koster gekom nadat hulle uit was op ń backup. Sy het my op Zello verwittig van ń gewapende roof by ń kafee in Koster. Ek het dadelik vir Rudolf du Plooy […]

Gewapende Roof, Rustenburg/Phokeng, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/Phokeng📌 GEWAPENDE ROOF Vrydag 29/11/2019 net na middernag het Dawid Erasmus NCA NW Reaksie/RCCF my op Zello bystand gevra met ń gewapende roof. Die Wag was ernstig aangerand en gevange gehou deur die boosdoeners. Hulle het hom langs die teerpad as dood agtergelaat, waar ń voertuig hulle met die gesteelde […]