Muurspringers gerapporteer

  NCA NW REAKSIE 01/05/2024 02:55 Ontvang ‘n roep vir bystand in Rustenburg waar 2 manspersone oor muur spring tot in die erf. Reaksielede reageer na adres, met aankoms was die betreders reeds weg. Patrollie word in die buurt gery, niks word opgemerk en spanne staan af 03:31. Baie dankie aan almal betrokke.

GESTEELDE VOERTUIG TERUGGEVIND

20/03/2024 20:57 NOORDWES Tracker-eenheid geaktiveer. Voertuig opgespoor in Brits. Hulp word gereël vir lid op die toneel – PPS Sekuriteit en SAPD is op die toneel. Voertuig suksesvol herstel. Dankie aan al die betrokke partye.

1. Ongeluk op N4, Noordwes

19 Julie 2023 18:15 NCA NW Reaksie lid gaan uit na ongeluks toneel op die N4. Alle nooddienste is op toneel. Niemand is ernstig beseer nie. NCA NW Reaksie lid staan af op toneel.

PROJECT HUMAN TRAFFICKING URGENT PUBLIC WARNING

South Africans are dealing with a troublesome society, characterised not only by desperate financial barriers but also by extreme violent crime. Unemployment drives many to search for alternative ways of income. This hopeless combination of circumstances crea tes lucrative opportunities for criminals. Unfortunately it is mostly the povertystricken percentage of our population that is targeted […]

1. Selfoontoring batterye terug gevind, Noordwes

NW Reaksie NCA 26/01/2023 ‘n Verdgte voertuig was onderweg vanaf Zeerust op die N4 rigting Rustenburg. Om 11H41 is die voertuig opgemerk op die N4. In samewerking die SAPD is die voertuig gestop. Drie gewapende mans het gevlug. Selfoontoring batterye is gevind in die verdagte voertuig. Hulp is ontbied via radio en NCA NW Reaksie […]

1. Gekaapte voertuig, Gauteng/Noordwes

NCA GP/NW Reaksie 2 November 2022 n Kaping is op die N12 Deelkraal grondpad aangemeld. Isuzu NPR 400 5T trokkie.  Die slagoffers  was op die N12 toe ‘n voertuig vir hulle gewys het om af te trek. Die slagoffers is afgetrek en deur 2 kapers gekaap. Die bestuurder en sy passasier is agter die trokkie […]

2. Huisbrand, Wilkeville, Klerksdorp, Noordwes

22/10/2022 22:25 ‘n NCA Reaksie lid was buite hul woning toe hulle ‘n brand gewaar. Ondersoek is ingestel en bevind dat ‘n huis brand. Reaksie lid het ingeroep op Zello. Brandweer is ontbied via CSS. Die nodige dienste was op toneel. BAIE DANKIE NCA NW Reaksie CSS Action Force ER 24 SAP CPI IMR Ambulans […]

1. Skietvoorval, Rietvlei, Noordwes

Skietvoorval Rietvlei 30 September 2022 Ongeveer 22:00 ontvang NCA NW Reaksie ‘n stemboodskap waar hulp dringend gevra word by ‘n plot op Rietvlei. NCA NW Reaksie lede het gereageer en 22:18 op toneel aangekom. Lede van gemeenskap asook ARS en Royal Bafokeng sekuriteit was reeds op toneel. Volgens inligting is 1 sekuriteitswag na 20:00 vasgebind […]