1. Jong meisie oorhandig aan SAP, Potchefstroom, Noordwes
NW Reaksie NCA 06/09/2022 Jong meisie van geskatte ouderdom 13/14 jaar oud op die N12 so 15km buite Potchefstroom rigting Johannesburg opgetel wat geryloop het. Vasgestel dat sy weggeloop het vanaf huis en SAP Pothefstroom is gekontak en sy is oorhandig aan SAP waar Maatskaplike werker ook gevra is om te reël vir bystand. Verneem […]
1. Inwoner word bygestaan op Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
14/07/2022 00:40 ‘n NCA NW Reaksie lid is gekontak deur ‘n inwoner van Rietvlei wat vermoed dat booswigte besig is om sinkplate te steel. Met die nodige bystand is die perseel deurgegaan en alles is in orde gevind. Staan af op die saak 01:30. BAIE DANKIE NCA NW Reaksie lid betrokke
1. Stoor brand, Moedwil area, Noordwes
27/06/2022 21:30 NCA NW Swartruggens Reaksie lid was uit op patrollie in die Moedwil area toe ‘n oproep ontvang is van ‘n brand op ‘n plaas op die Kosterdam pad. ‘n Stoor met gras bale en voer asook ander elektriese masjiene en toerusting is in die brand vernietig. Daar was baie hulp en 4 vuurvegters […]
1. Gewapende roof, Koster, Noordwes
17/05/2022 08:43 Oproep is ontvang van ‘n gewapende roof. Voertuig is opgemerk op N4 onderweg na Rustenburg. NCA is geaktiveer in Rustenburg. SAPD is ontbied. 5 verdagtes is gearresteer met gesteelde goedere, vuurwapens en die voertuig was ook gesteel. Die 2de voertuig betrokke in die rooftog is later in Rustenburg vasgetrek. Staan af en geen […]
3. Roof, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
14 April 2022 16:10 Noodsitsuaie word aangemeld van ‘n dame wat geroof is in haar oprit op pad na haar plot toe. Met aankoms op toneel is meegedeel dat ‘n man en vrou met ‘n blouerige Jetta of Toyota en GP nommer plaat haar gestop het op die draai na haar plot en gevra […]
2. Voetganger word raak gery, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
08/04/2022 17:55 voetganger raak gery NCA NW Rietvlei Reaksie lid het hulp verleen by ‘n Motor/Voetganger ongeluk op die R104 Rietvlei. Namola is geaktiveer deur die Phokeng Polisie en ER 24 is ontbied. Staan af op toneel teen 19:00, nadat SAPD en ER 24 die saak oorneem. BAIE DANKIE NCA NW Rietvlei Reaksie, SAPD en […]
1. Gewapende roof, Rustenburg, Noordwes
Gewapende roof Rietvlei Rustenburg 08/04/2022 09:47 ‘n Oproep is ontvang dat daar ‘n gewapende roof op die hoek van die R104 en Ottoman weg te Rietvlei plaas gevind het. NCA NW Reaksie lede het op toneel gearriveer en ‘n SAPD Phokeng K9 lid, was reeds op toneel. Daar was twee mans, swaar gewapen, wat ‘n […]
1. Pad bystand, Rustenburg, Noordwes
Sondag 13/3/2022 om 16:10 het NCA NW Reaksie hoof ‘n boodskap gekry van iemand wat bystand nodig, by Rudan (Engen) vulstasie wat onderweg is van Ellesras na Carltonville. Die voertuig se “V” belt het gebreek. NCA Reaksie het reageer sodat daar darm iemand by hulle is. Intussen is daar vir lede in die dorp […]
1. Motor diefstal, Swartruggens, Noordwes
5/2/2022 06:39 NCA NW Reaksie Swartruggens het ‘n oproep gekry vanaf klaer dat haar Nissan 1400 deur die nag gesteel is. BOLO is saamgestel en dadelik deur gegee aan NCA Kaping en Voertuig Diefstal Eenheid. 7h33 is terugvoer gegee dat die voertuig gesien is, op die Boons pad. Vermoedelik na Carltonville. Carltonville SAPS Kaptein Swanepoel […]
2. Hi-jacked truck, Swartruggens, Northwest
12 January 2022 Assistance was called in by SAPS 22:10 regarding a hijacked truck on the way to Swartruggens. Vehicle was found abandoned on the p124-1 (Swartruggens Lyndleyspoort) half of the load was already missing and no driver was found. Police searching for the driver. Owner phoned and reported the driver was indeed in […]