3. Inbraak Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes

  13/09/2021 07:00 ‘n Oproep van ‘n inwoner op Rietvlei/Donkerhoek is ontvang rakende ‘n positiewe inbraak by sy tuckshop. Ons is uit na die toneel en ek het Namola gedruk en gevra om SAPD te ontbied. Phokeng SAPD is gekontak. Die eienaar het einde ten laaste van plan verander en besluit om nie ‘n diefstal […]

2. Plaasaanval, Kortfontein, Koster

  08/09/2021 23:27 Bystand word gevra vir NCA NW Reaksie,by ‘n plaas aanval . NCA NW Reaksie en Koster GPF reageer. Kortfontein Plaaswag was reeds op toneel. Drie gewapende verdagtes het gevlug met die eienaar se bakkie. ER24 is ontbied en SAPD was alreeds in kennis gestel. NCA NW Reaksie staan af op toneel toe […]

1. Gesteelde voertuig, Swartruggens, Noordwes

  05/09/2021 20:12 Omstreeks 20:07 word bystand ontbied, rakende ‘n gesteelde voertuig. Die voertuig het by Lyndleyspoort ingedraai. Omstreeks 20:12 is NCA NW Swartruggens Reaksie by die ander punt van die pad. Die voertuig het egter nie daar uitgekom nie. Vermoedelik by ‘n plaas ingedraai. BAIE DANKIE NCA NW Swartruggens Reaksie NW Kamera Groep SERA […]

5. Onklaar motor, Swartruggens, Noordwes

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 30/8/21 14:38 Bystans is gevra vir iemand wat se motor ontklaar geraak het. NCA NW Reaksie Swartruggens het dadelik reageer en bystand gegee. Teen 15:10 was die saak uitgesorteer en het NCA NW Reaksie Swartruggens af gestaan. BAIE DANKIE NCA NW Reaksie Swartruggens

4. Vuur by Cheeky Ratbags, Rustenburg, Noordwes

21/08/2021 13:48 Daar het nood deurgekom vir ‘n brand op ‘n groep in die omgewing dat geboue en huise in gevaar is. NCA NW Reaksie het gaan bystand lewer. Die geboue en perseel van Cheeky Ratbags geblus en gered en baie skade help voorkom. Die vlamme was teen een van die hout huise, maar die […]

3. Bystand word gelewer tydens protes, Koster, Noordwes

  19:29 24/08/2021 NCA Koster Reaksie NW het ‘n boodskap ontvang vanaf een van ons A/O by SAPD Koster dat hulle besig is om die pad te versper. Bystand is gevra en gelewer op die saak deur Koster GPF en NCA Koster Reaksie NW, deur die Reagile pad te versper vir verkeer.  Die situasie het […]

2. Verlate voertuig, Rustenburg, Noordwes

NCA Rietvlei Donkerhoek Rustenburg 23 /08/21 NCA NW Reaksie Rietvlei Donkerhoek is genader rakende ‘n Toyota Hilux wat al van die vorige aand af op die N4/ Koster kruising staan. Twee NCA NW Rietvlei/Donkerhoek lede is uit na waar die voertuig staan om te bevestig dat die voertuig daar is en om as kontak op […]

1. Aanranding moontlike veediefstal, Lichtenburg, Noordwes

20/08/2021 NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie vra vir bystand omstreeks 02:09. ‘n Lid is deur sy werker gekontak, hy word aangerand en hy vrees vir sy lewe, hy meld ook dat hulle moontlik beeste kan steel. SAPD word ook ontbied. Daar is tans ‘n krag onderbreking in die omgewing.  NCA NW Buffels/Rooipoortjie Reaksie en SAPD is […]

3. Plaasaanval, Steenbokfontein pad, Swartruggens/Koster, Noordwes

23 Junie 2021 Omstreeks 22:10 reageer ons na ‘n gewapende plaasaanval op die Steenbokfontein pad.  Drie gewapende aanvallers het ‘n egpaar vasgebind om 20:30.  ‘n Handwapen, skootrekenaar, kontant en juwele is gesteel.  Die egpaar was ongedeurd. BAIE DANKIE NW Reaksie Swartruggens en ander instansies betrokke