1. ONWETTIGE PLAKKERS
06/10/2021 Donkerhoek/Rietvlei, Rustenburg Noordwes Om 03:00 het ons Reaksie lede bymekaar gekom en beweeg na die twee gemeenskapslede op wie se plotte NCA die Mandaat het om beskerming te bied tydens onwettige grondgrype. Om 06:19 het van die plakkers begin vuur maak en bande gebrand net buite die hek waar een van die plotte begin. […]
12 . Beskadiging van Telkom Infrastruktuur, Rustenburg, NW
30/09/2021 08:50 RCCF buurtwag se voorsitter het vir bystand gevra, daar was twee verdagtes vasgetrek. Verskeie lede het reageer na die toneel. Public Safety was ook genader om na die toneel te gaan. Op toneel het NCA Namola ge-aktiveer en SAPD bystand gevra en SAPD was ontbied. Telkom het ook ń verteenwoordiger na die […]
11. Ongeluk, Rustenburg, Noordwes
23/09/2021 22:00 ‘n Ongeluk is aangemeld op die R104 Rustenbyrg/Swartruggens pad. Al die nodige owehede en nooddiente is gekontak en het baie vinnig reageer en was op toneel. Teen 23:40 is ons ingelig dat die DBV besluit het dat die bees uitgesit moes word. Alle veiligheidsmaatreëls is gevolg en om 00:00 is NCA NW Reaksie […]
10. Kabeldiefstal, Makokskraal/Coligny/Lichtenburg, Noordwes
20/09/2021 23:02 Hulp word gevra nadat die betrokke omgewing weereens deur kabeldiefstsl geteiter word. NCA NW Reaksie lede vn Lichtenburg en Coligny assisteer in die saak. Omstreeks 01:08 staan lede af. BAIE DANKIE NCA NW Reaksie Coligny NCA NW Reaksie Lichtenburg Bystand van Makokskraal Bystand van Coligny
9. Huisrowe, Lichtenburg, Noordwes
19/09/2021 15:42 Hulp word ontbied nadat daar by twee plaashuise ingebreek is. SAPD Coligny word in kennis gestel en twee sake word geopen. NCA NW Reaksie Lichtenburg beveilig ‘n huisgesin nadat hulle huis sleutels deur die inbrekers saam geneem is. Op 20/09/2021 omtreeks 04:00 staan ons af op die saak. Op 23/09/2021 word ‘n […]
8. Kapingspoging, Rustenburg, NW
16/09/2021 19:45 ‘n Inwoner van Rietvlei het my hulp ontbied, haar man was om en by 19:00 die slagoffer van ‘n kapings poging by die Rustenburg/Boshoek/Donkerhoek (Mooka Farm) se vierrigting robot. Hy het by die robot gestop toe 2 kapers skielik by sy venster is en sy venster stukkend geslaan het met iets en hom […]
7. Brand Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, NW
7. Brand Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, NW 16/09/2021 17:00 ‘n Oproep is ontvang van ‘n inwoner op Rietvlei. Hulp is gevra met ‘n veldbrand wat van die berg af gekom het en baie naby aan hulle wonings was. NCA NW Reaksie is na die toneel waar die brandweer via Namola ontbied is. Inwoners van die omgewing het […]
5. Grondgrype, Rietvlei/Donkerhoek, Rustenburg, Noordwes
12/09/2021 14:45 Bystand is gevra waar daar besig was met onwettige grondgrype, NCA NW Reaksie het uitbeweeg na toneel, nadat ‘n virtuele baken verskaf is. Met aankoms is daar opgemerk dat dit op Munisipale grond is. NCA NW Reaksie Hoof het met die Raadslid van daardie betrokke wyk kontak gemaak om hom te vra […]
6. Padbystand, Rustenburg, Noordwes
15/09/2021 09:28 ‘n Oproep is gekry van ‘n dame met ‘n kind in die voertuig wat gaan staan het sonder brandstof. NCA NW Reaksie het uitgegaan en bystand verleen. Ons het 5L petrol ingegooi en die dame kon darem ry tot by die eerste vulstasie, waar sy dan nou weer brandstof kon ingooi. Sy […]
4. Fire in the Kgaswane Nature Reserve, Rustenburg, Noordwes
05/09/2021 12:00 A NCA NW Response member reported smoke and flames at Kgaswane Nature Reserve. They drove there to investigate when they where told at the gate, that the reserve needed assistance. He was told that they had been fighting the fire since 07H30 that morning and that they needed help with the fire […]