2. Insident, Ventersdorp, Noordwes

23 Junie 2021 Omstreeks 21:22 word hulp ontbied na ‘n dame vermoed daar is verdagtes in ‘n huis.  Met die aankoms op toneel was SAPD reeds daar en is bystand verleen.  Die dame het verduidelik dat die huis afgeskort is en dat sy in die een deel woonagtig is en geluide vanuit die ander deel […]

1. Positiewe Kabel diefstal Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

16 Junie 2021 Positiewe Kabel diefstal Rietvlei SAPS 13 No 456/2021 Om 12:20 het Trudie Vermaak ‘n stemboodskap gekry dat 2 verdagtes besig is om kabels te steel. SAPD en Gideon Erasmus is inkennis gestel. Trudie Vermaak, Johan en Wihan Wannenburg het uitgery na die toneel waar hulle met hulle aankoms SAPD, Gideon Erasmus, Boet […]

1. Messteek, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

Messteek 24/05/2021 Rietvlei Omstreeks 07:27 het Trudie Vermaak ‘n oproep gekry van een van haar werkers dat ‘n persoon op ons gronde gesteek is met ‘n mes en hy benodig SAPD om ‘n saak te maak. Trudie, Boet en Boela Vermaak het gereageer en die klaer op hulle grond gekry waar hy vir hulle sy […]

8. NW Reaksie behulpsaam by Ongelukstoneel

NCA NW REAKSIE SWARTRUGGENS 21-22 APRIL 2021 21 April omstreeks 23:23 is n ongeluk aangemeld by Sarel, plus minus 5km anderkant die tolhek op pad Marico se rigting. Volgens rapporteering was geen ambulanse of SAPD op toneel nie. Cinda het Swartruggens SAPD probeer bel, en fone het net gelui, daarna het sy Groot Marico gebel, […]

7. Kabel diefstal, Donkerhoek/Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE DONKERHOEK/RIETVLEI KABEL DIEFSTAL Dawid Erasmus was gisteraand Vrydag 02/04/2021 op ‘n patrollie in die Rietvlei/Donkerhoek area. Op die R104 ‘n man geklee in ‘n blou overall baadjie wat teen ‘n Telkom paal lê is opgemerk.  Nadat hy ‘n u-draai gemaak, om ondersoek in te stel was die verdagte weg. ‘n Sak met […]

6. Gesteelde vragmotor bande, Modderfontein, Rustenburg, Noordwes

NCA Moderfontein Oorsaak pad 27 Maart 2021 Boet Vermaak is om 8 uur gekontak om spoor honde te neem op die hoek van Oorsaak/ Moderfontein pad. Daar was vorige nag 7 vragmotor bande van leenwa af gesteel en oor die muur getel . Ons het 9 uur spoor gevat en van die muur +/- 20 […]

5. Verdagtes in erf, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes

NCA Rietvlei Donkerhoek Rustenburg Voorval 2 April 2021 Wimpie van plot 83 het vir Boet en Trudie om 02:49 gekontak en gevra vir bystand op plot 83 Rietvlei, daar was verdagtes in die erf opgemerk . Boet en Trudie was op patrollie so 5 minute weg en met aankoms het hulle een verdagte oor die […]

4. Kind word raak gery in parkeer terein, Boshoek, Noordwes

NCA NW REAKSIE BOSHOEK Donderdag 1April 2021 om 15:19 het Gideon Erasmus berig onvang dat ‘n 7 jarige kind in parkeer terein van FoodZone raak gery is. Gideon het Marshant van ER24 ontbied en na die toneel gegaan. Die kind is gestamp deur die voertuig. Marshant en een van sy Ambulanse het opgedaag en kind […]

3. Aanmelding van oop deur by Hanekraai Slaghuis, Swartruggens, Noordwes

NCA – SERA REAKSIE SWARTRUGGENS 01/04/2021 21:10 is patrollie gery deur Dirk en Nicolaüs. Hanekraai se een gebou se deur is oop gevind en patrollie lede het die eienaar begin soek, en het na vele pogings die eienaar opgespoor. Die eienaar is verwittig en patrollie lede het n slot aan die deur gesit. BAIE DANKIE […]

2. Diefstal, Rustenburg, Noordwes

NCA NW REAKSIE RUSTENBURG DIEFSTAL Donderdag 1/4/2021 om 07:18 is daar op RCCF se Zello kanaal vir bystand gevra op die hoeke van Brink & Kock straat waar ń verdagte vermoedelik gesteelde visvang gereedskap probeer verkoop. Leonie en André het dadelik reageer en die persoon vasgetrek. Hy is na die perseel geneem waar dit gesteel […]