07 Augustus 2021
13:08
Rook word opgemerk en navraag word gedoen. Die veld is aan die brandgesteek, maar dis nie tans ”n bedreiging nie. Situasie word gemonitor en almal is op bystand. Omstreeks 13:32 word terugvoering gegee dat dit situasie fyn dopgehou word. Die wind het gedraai, nodige beeste is verwyder uit die area. Voorbrand word gemaak naby ‘n stoor. Reaksie lede gaan na toneel. 14:40: brand is bestry.
BAIE DANKIE
NCA MP Volksrust Reaksie
Almal wat bystand gelewer het op toneel