GP Reaksie NCA
13/12/2022
Wesrand
Nooddienste asook Sekuriteitsdienste het bystand benodig in die hele Wesrand tydens verspoelings waar paaie weggespoel het en gesluit was.
NCA GP Reaksie het hulp verleen op verskeie plekke en in verskeie situasies.
Baie dankie aan almal wat gehelp het.