Ongewenste Persone op Perseel, Pietersburg, Limpopo
📌 PIETERSBURG 📌 Vrydag 28/02/2020 @ 19:00 My Verloofde kry ‘n oproep van haar Bestuurder (Willem Klemp) dat die Petroljoggies by hulle werk (Engine 1-stop The Ranch), +/- 27km Suid van Polokwane (Pietersburg), aangeval word met knuppels en kieries. Ek en sy klim in my voertuig om bystand te gaan gee. Op pad daarheen plaas […]
Drunken Driving Operation Success, Ladanna, Limpopo
The Drunken Driving Operation staged in Ladanna on 01-03-2020 from 00:00 went very well with the following successes : 1. 21 x drunken drivers arrested. 2. 01 x arrest for possession of stolen goods and drugs. 3. SAPS 13/153/2020. Involved SAPS Westernburg, NCA members, CPF Members
Hijacked Vehicle Recovered, Seshego, Limpopo
NCA Reaksie Limpopo Hijacked vehicle recovered Date 29-02-2020 Time 04:00 AM Location Seshego Thank you Cartrack Agent, AFCU Agent and NCA Member involved in recovery Together we do make a difference
Diefstal, Rhenosterfontein, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG 📌 📍 RHENOSTERFONTEIN📍 DIEFSTAL Sat 07/03/2020 om 22:31 het Dawie Conradie vir Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Dienste gebel en vir bystand gevra op Oom Will du Toit se eiendom waar ń verdagte persoon by die woning opgemerk is en na die Advokadopeer boord gehardloop het. Charl en […]
Diefstal, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 DIEFSTAL Sondag 08/03/2020 om 12:00 het Shirley Bruyns NCA NW Reaksie/RCCF ń versoek gekry van RCCF se Noodfoon vir bystand met diefstal by die Oumens Woonstelle in Kremetart Laan. Shirley het dadelik reageer en gaan bystand bied. Op toneel het Shirley die motor sien staan waarvan al vier die […]
Poging tot Huisbraak, Hartbeespoort, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 HARTBEESPOORT📌 POGING TOT HUISBRAAK Saterdag 07/03/2020 om 03:39 het een van ons lede op ons Assist Zello kanaal ingeroep maar nie haar boodskap voltooi nie. Ben Almero ons NCA Reaksie Hoof het haar ń paar keer terug geroep sonder sukses. Ek het haar probeer bel maar sy het nie geantwoord […]
Vermoedelike Plaasaanval, Maanhaarand, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 MAANHAARAND📌 VERMOEDELIKE PLAASAANVAL Vrydag 6/3/2020 om 23:00 het Kobus Ferreira NCA NW Reaksie/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra met ń moontlike plaasaanval. Kobus het vir my ń skermskoot van die pinlocation gestuur waarna ek die Koördinate op Google getik het en die pindrop op ons NCA NW REAKSIE […]
Vermiste Persoon, Randfontein, Gauteng
N.C.A Reaksie Gauteng Randfontein Tyd 16:45 Datum 03/03/20 Sean du Plooy Ontvang inligting van n vermiste persoon, 16 jarige dogter van Hoërskool Riebeeck, het dadelik kontak gemaak met die Moeder van die vermiste minderjarige dogter Zaldean Nortje, waar sy my inligting verskaf het waar sy moontlik kan wees. Ek het haar dogter se selfoon nommer […]
Verdagte Voertuig, Randfontein, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Randfontein 02/02/20 Tyd:14:19 Sean du Plooy Ontvang oproep vanaf n Dame in Naartjie Straat Greenhills dat daar n verdagte voertuig staan voor hulle Perseel en dat die drywer van voertuig haar vrae vra wat baie verdag is, ek het uitgegaan na Perseel en opgevolg. Ek het my Id kaart getoon en aan […]
Hijacking / Kidnapping, Delmas, Gauteng
NCA Reaksie Gauteng Delmas 27/02/2020 Tyd :11:24 Dawie Prollius Hijacking and Kidnapping By Delmas Hospitaal is n Pa en 2 Dogters wat met hul VW Caddy bakkie gehijack. Verdagtes het die 2 Dogters afgelaai en weggejaag met die Pa vasgebind agter in die VW Caddy, daar was net R50 se Petrol in. Die verdagtes by […]