BYSTAND VERLEEN NA SELFDOOD POGING

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/07/2024 12:20 NCA Reaksie lid ontvang oproep dat ‘n Elandspoort CRU lid, bekend aan haar, sy hand aan sy lewe probeer slaan het. Op toneel word ‘n middeljarige man gevind met erge bloeding. Ambulans diens en Berader word ontbied. Persoon word afgevoer na Pretoria Wes Hospitaal. Baie dankie aan almal […]

ASSISTANCE TO STROKE VICTIM

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE, ROODEPOORT 02/07/2024 08:09 Lady requested help for her mother suspecting that she might be having a stroke as her mother falls to the ground. Upon arrival our NCA Responders got Medical Assistance on scene. Lady was transported to Hospital via Ambulance. Thank you to all parties involved.

SUSPECT APPREHENDED

NCA GP REAKSIE 01/07/2024 15:20 At around 15:20 NCA received a call a of a male jumping a wall at a house in Duncanville, Vereeniging and that he stole a wheelbarrow and steel, on arrival the NCA Responder checked the area and spotted the suspect. He gave chase and after a short chas the suspect […]

BYSTAND VERLEEN BY ERNSTIGE BOTSING

NCA GP REAKSIE – NIGEL 28/06/2024 18:24 Reaksie lede ontvang oproep vir bystand by ‘n ernstige botsing paar kilometer van Vorsterskroon af. Op toneel aangekom het Reaksielede toneel beheer en verkeer beheer toegepas. Toneel oorhandig aan Nooddienste en reaksie bepaal hulle om verkeer te herlei en toneel sigbaar te maak. Verkeer was lank ge-affekteer, ‘n […]

VOERTUIG KAPING

NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING 26/06/2024 11:45 Om 11:45 het NCA reaksie lid ‘n oproep gekry van ER24 stasie in Johannesburg Suid van ‘n saak wat aangemeld is waar iemand aangerand is. Hy reageer en beweeg uit na waar beseerde hom bevind. By Polisie Stasie is pasiënt onmiddellik gelaai en na ‘n naby geleë […]

DIEFSTAL OP BULTFONTEIN KLEINHOEWE

NCA GP REAKSIE 24/06/2024 17:45 Reaksie lid ontvang inligting dat persone besig is om lyndrade te steek op Kleinhoewe 118, Bultfontein. SAPD ontbied na toneel en twee persone is gearresteer. 19:18 NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.

HUISBRAAK MET OPSET OM TE STEEL

NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK 26/06/2024 00:36 Om 00:36 ontvang ‘n NCA reaksie lid ‘n oproep dat daar beweging bespeur was in die kerk se erf op die hoeke van Helena Lochner/Bernard Shaw Strate. Reaksie lid gaan uit na betrokke ligging, daar aangekom, staan SSG sekuriteit saam met hom af op perseel. Dit was ‘n […]

SUSPECT CAUGHT IN THE ACT

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 24/05/2024 12:17 As one of our National Crime Assist reaction member was busy with a client he noted there was something serious wrong at the security control room. He went there to investigate. The suspect keys were removed from the vehicle and went to the camara system to do further […]

LEWER BYSTAND MET VELDBRANDE TUSSEN NIGEL EN HEIDELBERG

NCA GP REAKSIE – NIGEL 22/06/2024 22:03 Om 22:03 word boodskap ontvang van brande wat op verskillende plekke heers tussen Nigel en Heidelberg. Reaksie lede maak gebruik van Namola om Brandweer dienste op verskillende punte te kry. Brandweer dienste was nie by magte om te assisteer nie omdat hul reeds besig was op ander tonele […]

ASSISTANCE TO SAPS MEMBER AT HIJACKING SCENE.

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 21/06/2024 18:00 While on duty NCA GP Response member received a call that a SAPS member is in urgent need of BACKUP, the NCA response member proceeded to the SAP member who informed him that about 8 males hijacked a truck. Awaiting on Fire Department. The NCA Response Member was […]