Hulp word verleen aan bejaarde dame, Gauteng
6/04/2024 20:16 GP REAKSIE Hulp word verleen aan ‘n bejaarde dame in ‘n rolstoel wat na bewering verdwaal het op die hoofweg naby Ashley straat. Met aankoms op toneel is die dame daar aangetref. Die redaksielid het die dame in die rolstoel gestoot tot by haar woning. Waar sy veilig en warm agtergelaat is. Reaksie […]
Ondersoek lei tot vlak graf, Gauteng
Sondag 7/4/2024 12:20 GP Reaksie Responders ontvang inligting van die sekuriteit dat daar ‘n wegkruip plek is in die reservaat waar persoonlike besittings, gekry is in die berg. Lede van Sekror 2 het ook die optrede meegemaak. Die wegkruip plek is gevind met ‘n verskeidenheid van persoonlike Items. Span beweeg verder teen berg op, kom […]
Hulp word verleen by ongelukstoneel, Gauteng
NCA GP Reaksie 05-04-2023 17:46 Een van NCA GP Reaksie lede het op ‘n ongelukstoneel afgekom. Die lid het gestop en dadelik begin assesseer en ambulans, Metro polisie sowel as insleepdienste ontbied. Die Reaksie lid het almal op toneel kalm en rustig probeer hou. Met die aankoms van Metro polisie en insleepdienste het die Reaksie […]
Besigheidsman gevind nadat hy gekaap en ontvoer is.
GP REAKSIE 06/02/2024 NCA Reaksie lede is genader om bystand te lewer in samewerking met Specialised Security Services (SSS) en vele ander instansies, nadat ‘n besigheidsman ontvoer is. Reaksie lede het saam met spanne gewerk waar banktransaksies gevolg is. Spanne het in die Winterveld area die ontvoerde man opgespoor. Nadat die ontvoerde gevind is, het […]
ROODEPOORT – KAAPING
GP REAKSIE WITPOORTJIE – ROODEPOORT 02/02/2024 11:27 Ontvang ‘n noodroep, dat ‘n persoon gewond is in ‘n kaapingspoging. Twee verdagtes het slagoffer probeer kaap met sy Toyota Fortuner. ‘n Derde verdagte was in die weg-kom-voertuig. Die nodige dienste was ontbied en die gewonde slagoffer is per ambulans na die hospitaal vervoer. Baie dankie aan […]
1. Stolen vehicle recovery, Roodepoort, Gauteng
Success Report Organizations involved: – Help24 Secure T.R.U – National Crime Assist Date of Operation: 12/01/2024 Summary: This report details the successful recovery of a stolen vehicle reported by National Crime Assist and the subsequent apprehension of the suspect, a wanted individual, by Help24 Secure T.R.U. Details of the Incident: – Initial Information Received: National […]
6. Dame benodig hulp, Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 28 Desember 2023 10:55 ‘n 72 jarige dame met erge rugpyn het die vorige dag geval. Daar was niemand wat na haar kon omsien nie. Bure het onraad vermoed en ondersoek ingestel en die dame beseer op die grond gekry. 11:18 Kontak dadelik per Namola vir Gauteng Ambulans ref nr […]
5. Aanranding voorval, Elandspoort, Gauteng
NCA GP Reaksie Pretoria Wes 25 Desember 2023 17:10 NCA GP Reaksie lid ontbied SAPD per Namola op toneel. PW12 op toneel en beveel aan dat elke party self Aanklagkantoor toe gaan. SAPD Pretoria Wes saak van aanranding word geopen. 21:01 Staan af.
4. Hijacked truck recovered, Krugersdorp Gauteng
NCA GP RESPONSE KRUGERSDORP Date: 23/12/2023 Time: 19:21 A truck stood next to the road for a week. NCA Response member stopped and saw the driver of the truck. The driver informed him that the truck was hijacked at Pretoria, and the driver was tied up with cable ties. The hijackers drove the truck until […]
3. Man benodig hulp, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 05 Desember 2023 16:46 16:51Ambulans word via Namola ontbied Ref nr 101486. 17:39 PR0001-T response voertuig op toneel. 18:06 A0749 Gauteng Emergency Medical op toneel. 18:15 Pasiënt P2 Pretoria Wes Hospitaal. 18:16 Onttrek vanaf die toneel.