2. Hulp word ontbied na ‘n toneel in Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 03 Desember 2023 09:03 ‘n Jong man het ‘n erge snywond aan sy linker skouer naby sy nek. Via Namola word ‘n Ambulans ontbied, ref nr 10887. A 0932 op toneel. Pasient P3 na Kalafong Hospitaal. 10:06 Onttrek vanaf toneel. Mas 38/12/2023. Aanranding met die doel om ernstig te beseer.
17. Motor Voertuig Ongeluk, Witpoortjie, Gauteng
GP Reaksie NCA SONDAG 26/11/2023 TYD: 18H20 Dame ry aan die verkeerde kant van die pad en daar word gepoog om na haar te gaan om haar reg te help. ‘n Ongeluk vind plaas voor sy bereik word. NCA lewer bystand. Baie dankie ER24 Enroute Med Impack EMS JMPD Fire departments First Help Towing EC […]
16. Vrou op kombuisvloer gevind, Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 28 November 2023 16:50 60 jarige vrou op die grond lê in die kombuis. Dame toon geen reaksie. Gauteng Emergency Ambulans verwys nr 101390. 17:10 GPG A0749 op toneel. Dame reageer steeds nie, geen are kan gevind word en pols baie flou. 17:55 Pasient P1 na Kalafong Hospitaal. 17:55 Onttrek […]
15. Sterfte, Centurion, Gauteng
GP Reaksie NCA Omstreeks 09:20 op 25/11/2023 word hulp gevra van die gemeenskap wat hulp benodig met ‘n sterfte op toneel is ‘n man dood verklaar deur Netcare 911. Lede op toneel NCA GPF SAPS Wierdabrug Netcare 911
14. Man inmekaar gesak langs die voertuig, Danville, Gauteng.
NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 25 November 2023 07:35 ‘n SAPD lid reël vir nood dienste. Namola staan ons by GPG verwys 10675. Baie dankie aan alle dienste op toneel: PW145. Netcare 911 RV76. Emergancy Medical Services PR0001-T. Berader Simone van Best Care. Tulisma Begrafnis Ondernemers.
13. Onwettige kabel konneksie te Elandspoort, Pretoria Wes, Gauteng.
GP Reaksie NCA Verslag Pretoria Wes. 24 November 2023 10:00 13:40 Maak telefonies kontak met CoT Illegal Connections eenheid. MP1051 staan af. Nodige elektriese inspekteurs word gekontak. CoT Electricity Inspekteurs op toneel knip onwettige kabels af en ‘n stywe boete word uitgeskryf aan die oortreders. 16:01 Alle dienste onttrek vanaf die toneel.
12. Verlate voertuig Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 23 November 2023 16:45 Verlate voertuig in Danville se sleutel steeds in die aansitter. Omstreeks 13:35 op 23 November 2023 is die betrokke voertuig gekaap in Danville. Na bewering is die bestuurder deur wat nie gesluit was oopgeruk en die drywer is uit die voertuig geruk. Slegs 2 verdagtes volgens […]
11. Zama-Zamas arrested, Gauteng
GP Reaction NCA 22/11/2023 We took part in an illegal Mining Operation in Krugersdorp. 6 Zamas were arrested at Khayla Shaft, as well as retrieving a firearm and an AK47 Bayonet. We also apprehended 3 suspects with posession of drugs whilst in Krugersdorp CBD. On scene: SAPS NCA Crime Prevention Wardens Mine Private Security
10. Illegal mining, Khutsong/Carletonville, Gauteng
GP Reaction NCA 16/11/2023 We took part in Operation Shanela, which took place in Khutsong and Carletonville. We raided a Zama Zama compound and successfully confiscated a massive variety of equipment and stolen goods. In Khutsong, we successfully apprehended 5 suspects involved in illegal mining activities. On scene: NCA SAPS Crime Prevention Unit Mining Private […]
9. Voetganger raak gery, Witpoortjie, Gauteng
GP Reaksie NCA 20/11/2023 Tyd: 14h25 Voertuig het ‘n inwoner in Witpoortjie raak gery en deur ‘n huis se muur en palisades gery. Met aankoms op toneel was 3 van First Help Towing reeds op toneel. Die voetganger is met Ambulans na hospitaal vervoer. Op toneel as volg: National Crime Assist JMPD SAPD EC Security […]