27. Beseerde man, Danville, Gauteng
GP Reaksie Pretoria Wes 27 Junie 2023 14:50 omstreeks 14:50 ontbied na toneel. Op toneel vind ons as volg: Man ongeveer 22 jaar oud met ‘n kop wond. Per Namola is Ambulans gekontak. Verwysings nr 101058. A0726 op toneel. Patient P3 word vervoer na Pretoria Wes Hospitaal. 15:55 ontrek vanaf die toneel.
26. Beseerde persoon, Elandspoort, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 27 Junie 2023 13:46 ontvang ‘n noodroep in verband met beseerde persoon by ‘n voedingskema. Op toneel vind ons: 1 man met ernstige bloeding op sy kop. Per Namola is Ambulans en SAPD gekontak. 14:45 ontrek vanaf die toneel.
25. Dame word bygestaan, Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA Op 26/6/2023 het ek ‘n oproep ontvang van ‘n Apteek. Daar was ‘n 46 jarige dame wat in die apteek in mekaar gesak het en haar bewussyn verloor het. Ek het via Namola ‘n Staats Ambulans ontbied. Die vrou se man het om 10h49 by die Apteek aangekom en die dame wat […]
24. Ongeluk, Pretoria, Gauteng
GP Reaksie NCA Daar was ‘n ongeluk op 22/06/2023 ongeveer 20h00 op die h/v Elizabeth en Braam Pretorius strate tussen ‘n aflewerings motorfiets en ‘n Sedan wat deur ‘n dame bestuur was. Die bestuurder van die motorfiets het ernstige beserings opgedoende en is met Netcare Ambulans na Steve Biko Hospitaal geneem. Die beseerde het verskeie […]
23. OPS Report, Krugersdorp, Gauteng
GP Reaction NCA 19/06/2023 Parade was at 09:00 at Uncle Harry’s in Randfontein. We moved into Kagiso and did illegal immigrants as well as a Stop and Search. We arrested a few illegal miners aswell as immigrants. Explosive devices and live rounds were found in a house that we cleared. K9 units and Bomb Squad […]
22. Bejaarde word bygestaan, Danville, Gauteng
GP Reaksie NCA Pretoria Wes 22 Junie 2023 11:30 ontvang klagte in verband met bejaarde man wat gedreig word. Op die toneel vind ons n bejaarde man in n geskokte toestand, maar geen sigbare beserings. 12:58 staan terug vanaf die klagte.
21. ODP Report, Krugersdorp, Gauteng
GP Reaction NCA 27/06/23. Parade started at 9am, we moved into Krugersdorp and searched for drugs and illegal immigrants After that we hit numerous locations for Zama Zamas and were very successful. At the last location we found a large cache of explosive accessories 110 tubes. In total 21 arrests were made.
20. Ernstige motorfiets ongeluk, Gauteng
GP Reaksie NCA Vrydag 09/06/2023 Tyd: 18h31 Bystand word gevra by ‘n motorfiets ongeluk, kop aan kop, waarvan die twee ouens op die motorfiets ernstig beseer is, en die mense in die voertuig nie ernstig nie, met aankoms vind ek dat die twee ouens wat op die motorfiets was. Die impak was so hard dat […]
19. Inwoner wat in nood is oor ‘n ongewone aktiwiteit, Roodepoort, Gauteng
GP Reaksie NCA 18/06/2023 Sondag Het dadelik reageer en het verdagtes met 30 sekondes gemis, alhoewel die NP200 gevind is in Mindalore en Sektor 2 Polisie van Roodepoort my bystand gegee het om te reageer op die oproep. Die persoon woon in Witpoortjie. Die voertuig is terug in die besit van die eienaar. Die eienaar […]
18. Responded to reports of poaching happening in a park nearby, Gauteng
GP Reaction NCA 18/06/2023 16:30 Upon arrival we found no one on the scene. We will keep an eye out for them, as they are often there. On scene: NCA EPR Afriforum