5. Boerbok rescue, Randfontein/Westonaria, Gauteng

SPCA RANDFONTEIN & Westonaria wrote on their Facebook Thank you community of Randfontein! Last night was seen how we can stand together when help is needed! Last night Inspector Rene van Straten received a call from a very concerned owner about one of his animals that fell into a manhole. With assistance of our jack […]

4. Inbraak en aanranding, Krugersdorp, Gauteng

13/03/2022 23:00 ‘n Dame het hulp ontbied nadat ‘n x-vriend haar en haar kinders na bewering wou vermoor. Daar is gemeld dat die man gewapen is. Die man was in haar huis gevind maar was nie by sy bewussyn nie agv drank. Die gang se sekuriteitshek was gesluit na die kamers. Die hek is oopgebreek […]

3. Vermiste persoon se voertuig word gevind, Krugersdorp, Gauteng (Deel 2)

06/03/2022 Vermiste persoon wat in Kagiso gevind is, het NCA Krugersdorp GP Reaksie in kennis gestel dat sy voertuig steeds daar is, maar dat dit nie ‘n veilige plek is om heen te gaan nie. Die nodige bystand is gereël en om 19:30 vertrek hulle vanaf die stasie. Die voertuig is gevind by die gegewe […]

2. Vermiste persoon gevind, Krugersdorp, Gauteng (Deel 1)

06/03/2022 06:45 Drie weke gelede het ‘n 37-jarige man verdwyn na hy vir vriende gesê het dat hy sy kar gaan laat was. Toe hulle bekommerd begin raak het hulle met sy ouers in verbinding getree en ‘n saak is aangemeld by SAPD. ‘n Soektog het begin. Drie weke later en die NCA GP Reaksie […]

1. Verdagte aangekeer, Azaadville, Krugersdorp, Gauteng

28/02/2021 17:42 Azaadville Buurtwag het NCA genader vir bystand. ‘n Verdagte is aangekeer na ‘n inbraak. Gesteelde goedere sowel as dwelms en bank kaarte is in sy besit gevind. ‘n Positiewe arrestasie is gemaak en die verdagte is aangekla vir betreding en inbraak, besit van gesteelde goedere, besit van dwelms en bedrog. BAIE DANKIE Azaadville […]

4. Vermiste bejaarde man gevind, Gauteng

2022/02/25 ‘n 81-jarige man is as vermis aangemeld by Krugersdorp SAPD. National Crime Assist is genader om hulp te verleen. Die voertuig waarmee die man gery het is gevind by Clearwater Mall, Roodepoort. Die bejaarde is gevind, hy was deurmekaar en is met sy seun vereenig. Sy seun het hom na ‘n dokter geneem. BAIE […]

3. Huisrowers bind man en dogter vas, 5 verdagtes gearresteer, Gauteng

16/02/2022 ‘n Huis inbraak is gerapporteer waar 6 rowers betrokke was en Azaadville Buurtwag, wat eerste op toneel was, het bystand gevra. NCA GP Reaksie en Dowry HRT was op toneel en het SAPS bygestaan met die ondersoek. NYPD Security is genader vir bystand met ‘n K9. 5 verdagtes is inhegtenis geneem en ‘n wapen […]

2. Drunk driver caused MVA, Honeydew, Gauteng

  05/02/2022 21:47 We received a call of a drunk driver who skipped a robot and caused a motor vehicle accident. Luckily nobody was hurt. We responded. THANK YOU NCA GP Responders JMPD First Help Netcare 911 Emergency Control SA Honeydew CPF

1. Vermiste jong man, Kemptonpark, Gauteng

01/02/2022 Omstreeks 19:00 is ‘n boodskap ontvang van ‘n jong man wat vermis word in die Kemptonpark area.  Gedurende die ondersoek is vasgestel dat die jong man moontlik ‘n einde aan sy lewe kon maak.  Leidrade is opgevolg en eindelik is die jong man gevind.  ‘n Staats Ambulans is ontbied via Namola.  Die Ambulans personeel […]

5. Daleside Arrestasie, Gauteng

31/01/2022 12:39 NCA GP Reaksie lid het ‘n boodskap ontvang dat verdagtes met vervalste dokumentasie goedere wil vervoer. NCA GP Reaksie lid het in samewerking met K9 Security ontplooi.   Twee verdagtes is vasgetrek, 2 wapens asook dwelms is in hulle besit gevind tesame met die vervalste dokumentasie.  Die saak is oorgegee aan SAPD Kliprivier Saaknr […]