9. Soektog na vermiste man, Gauteng
15/04/2022 Ouers het hulp gevra rakende hulle seun wat vermis word. Die nodige inligting is verskaf onder meer dat die seun ‘n dwelm misbruik probleem het. Die seun het aan die ouers ‘n aktiewe virtuele baken gestuur en hulle hulp gevra. Die baken het aangedui dat die seun in ‘n huis is wat bekend […]
8. Verdagtes vasgetrek wat verbind word met verskeie sake, Drumblade, Randvaal, Gauteng
15/04/2022 23:00 NCA GP Reaksie lid word genader deur ‘n Midvaal Peace Officer om bystand te verleen aan Kliprivier SAPD waar ‘n persoon dood geskiet is tydens ‘n rooftog. Verdere ondersoek en ondervraging van ooggetuie het gelei tot inhegtenis neming van vier verdagtes. Die verdagtes is geskakel met verskeie ander sake. BAIE DANKIE NCA GP […]
7. Moontlike mishandeling, dwelm misbruik, Gauteng
04/04/2022 09:00 NCA GP Reaksie lid word gekontak rakende ‘n man wie se lewe in gevaar verkeer. Volgens die klaer gebruik die man dwelms teen sy wil en wil vlug van sy moederhuis, aangesien die ma en ‘n vriend die seun se goed verkoop vir dwelms en drank. Aantuigings word ook gemaak dat die vriend […]
6. Vermiste kind keer veilig terug na haar ouerhuis, Krugersdorp, Gauteng
06/04/2022 22:18 Krugersdorp SAPD lid het bystand gevra rakende ‘n vermiste 16 jarige kind. Die kind was nooit skool toe nie en die vriende het aangeneem die kind is siek by die huis. Die pa van die vermiste dogter het ons in kennis gestel dat die vermiste kind by ‘n nagklub waargeneem is saam met […]
5. Verdagte gearresteer, Heildelberg, Gauteng
06/04/2022 17:00 ‘n Verdagte word gesoek in verband met ‘n bedrogsaak in Empangeni. Daar is ook ‘n saak van voertuig diefstal teen die verdagte oopgemaak. Die verdagte het egter ingestem tot ‘n ontmoeting in Heidelberg waar die verdagte gearresteer is. SAPD het die saak oorgeneem. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie SAPD
4. Ernstige motorongeluk, Randfontein, Gauteng
04/04 /2022 20H48 ‘n Ernstige motorongeluk is aangemeld op die R41 naby Laratong. Op die vorige toneel was Netcare911 en NCA GP Reaksie het hulle bystand gevra en na die toneel gehaas. Op toneel was Verkeersbeamptes sowel as die man wat gevra het vir hulp. Die man wat gestop het by die ongelukstoneel het die […]
3. Motorongeluk, Roodepoort, Gauteng
04/04/2022 20H00 ‘n Motor voertuig ongeluk by Wilgerood en Topzan kuirsing is telefonies aangemeld by NCA GP Reaksie. Op toneel was daar reeds nooddienste en insleepdienste. NCA GP Reaksie het by gestaan vir ingeval as hulle hulp kort. Namola is genader gevra om die Metro Polisie te ontbied aangesien daar op toneel sprake was van […]
2. Dame gered uit lewensgevaar, Gauteng
NCA GP REAKSIE DAT: 05/04/2022 18:00 ‘n Boodskap is ontvang van ‘n dame wat vrees vir haar lewe, waar sy gedreig was met moord. NCA GP Reaksie lede het dadelik tot aksie oorgegaan en die dame uit die gevaarlike plek gaan haal in Cosmo City en haar na ‘n veilige bestemming geneem. BAIE DANKIE NCA […]
1. Poging tot roof en voertuig-kaping, Kliprivier, Gauteng
NCA GP REAKSIE 09/04/2022 Ongeveer 19:34 ontvang NCA GP Reaksie lid ‘n oproep vanaf Midvaal Peace Officer van ‘n voertuig kaping en roof wat besig is om plaas te vind by die Kliprivier brug, by die rivier. NCA GP Reaksie lid in samewerking met Kliprivier SAPD reageer na toneel. Een verdagte word gearresteer. Verdere aksie […]
6. Drug related arrest, Daleside, Gauteng
SUCCESS REPORT UNITS INVOLVED KLIPRIVER SAPS RESERVIST HIGHWAY PATROL HP486 MIDVAAL PEACE OFFICERS SEDIBENG K9 VR SECURITY NCA MEMBERS AREA DALESIDE Information was recieved of a suspect dealing in drugs in the Daleside area. Observation was setup on Saturday afternoon and members were activated. On Sunday morning the suspect was spotted driving a White BMW […]