4. Rowers word vasgetrek, Annlin Wes, Pretoria

27/01/2022 03:30 Daar was vanoggend om 03h30 ‘n inbraak in Annlin Wes Pretoria. Die eienaar is tans in Durban en net haar kinders was by die huis. Sy het my geskakel en ek het onmiddelik alarm gemaak. Binne 5 min was ons op toneel. Die inbrekers het ontsnap met verskeie elektroniese toerusting soos Tv’s en […]

3. Voertuig ongeluk, Daleside, Gauteng

15/01/2022 17:09 Ongeveer 17:09 het NCA Reaksie lid Romeo 7 ‘n boodskap ontvang vanaf Daleside waar twee voertuie wat mekaar jaag, ‘n voertuig is gestamp, maar voertuig het weggejaag van tonee. NCA GP Reaksie lid het dadelik ontplooi na toneel om ondersoek it te stel oor saak. Die man van die gestampte voertuig het ‘n […]

2. MOTORVOERTUIG ONGELUK, RANDVAAL GAUTENG

13/01/2022 17:35 ‘n Moterongluk op die hoeke van Joan rd en R557, Wakerville pad, is aangemeld. Dit bleik dat die een drywer deur ‘n groot plas water gery en beheer veloor het oor die voertuig. Die voertuig het die pad verlaat en sowat 15 meter vanaf waar die water in die pad was tot stilstand […]

1. Motor ongeluk, Fochville, Gauteng

9 Januarie 2022 06:05 ‘n Oproep word ontvang van een van ons plaasboere se vrouens, waar sy meegedeel het dat daar ’n motor ongeluk so 500 meter van hulle huis af was. NCA GP Reaksie het reageer na die toneel. Met die aankoms daar is een voertuig gevind wat die pad verlaat het en gerol […]

13. Poging tot inbraak, Kliprivier, Gauteng

  30/12/2021 Ongeveer 22:13 het NCA Reaksie Romeo7 ‘n oproep ontvang vanaf die eienaar van Maatskapy dat daar 5 verdagtes is in sy Perseel Romeo7 het dadelik beweeg na die perseel en bystand gevra vanaf National Armed Reaction, DS11 en Midvaal Peace Officer Hulle het ingang gemaak tot die perseel en die verdagtes agterna gesit […]

12. Gewapende roof, Daleside, Gauteng

  23/12/2021 09:05 Vier verdagtes het oor ‘n muur gespring en toegang verkry tot ‘n woning. Die verdagtes het die inwoners gedreig met ‘n vuurwapen en aanspraak gemaak op juwele, selfone en op die kluis. Die inwoners is in ‘n badkamer toegesluit. Aanvallers het gevlug met TV’s, selfone, kontant en juwele. Geen beserings is opgedoen […]

11. Man lê in pad, Daleside, Gauteng

  23/12/2021 16:00 Bystand is gevra van Daleside Volunteers rakende ‘n man wat bewusteloos in die straat lê. NCA lede het vinnig uitgegaan na die toneel. Op die toneel is bevind dat die man het geen asemhaling of pols het nie. ER24 was gekontak en was binne 7 min op die toneel waar hulle die […]

10. Verdagtes op perseel, Meyersdal, Gauteng

  23/12/2025 05:29 Meyersdal Moniterings Beheerkamer het ‘n NCA GP Reaksie lid gekontak om bystand te verleen nadat ‘n verdagte op ‘n besigheidsperseel opgemerk is. National Armed Response het ook bystand verleen. Die verdagte het egter gevlug. BAIE DANKIE NCA GP Reaksie, Romeo 7 National Armed Response Meyersdal Moniterings Beheerkamer

9. Motorongeluk, Drumblade, Gauteng

  18/12/2021 21:24 ‘n Midvaal Peace Officer het NCA GP Reaksie lid, Romeo 7, in kennis gestel van ‘n motorongeluk in Jane Road, Drumblade. Met aankoms op toneel was dit bevind dat die drywer onder die invloed van drank was. Hy het gepoog om ‘n ander voertuig verby te steek, maat beheer verloor oor sy […]

8. Motor vertraging op R557 rigting Walkerville, Gauteng

  18/12/2021 ‘n Vertraging op die R557 Walkerville pad, is by ‘n NCA GP Reaksie lid aangemeld. ‘n Motor se sleepwa het veroorsaak, dat die bestuurder beheer verloor oor sy motor. Die motor het tot stilstand gekom in die middel van die pad. Die motor en sleepwa is verwyder om verdere vertragings te voorkom. Niemand […]