7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng

7. Voetganger word raakgery, Drumblade, Gauteng 17/12/2021 19:35 NCA GP Reaksie lid Romeo 7 reageer na ‘n Voetganger/Voertuig Ongeluk toneel. Noodhulp is dadelik toegepas. Die voetganger het ernstige beserings opgedoen en is in die Hospitaal opgeneem. Die bestuurder van die voertuig het geen beserings opgedoen nie, maar ly aan skok na die voorval. BAIE DANKIE […]

6. Gesoekte voertuig, Midvaal, Gauteng

  16/12/2021 14:42 Romeo 7 van NCA GP Reaksie en 3 Midvaal Peace Officers het ‘n gesoekte voertuig opgespoor en voorgekeer. Daar was tans geen saak gemaak nie. Die saak is professioneel hanteer en binne die raamwerk van die wet. NCA Reaksie Romeo 7 Midvaal Peace Officers

5. Gewapende Huisroof, Daleside, Gauteng

  15/12/2021 22:32 Hulp word ontbied na ‘n gewapende huisroof in Daleside. Daar was 4 aanvallers bewapen met ‘n vuurwapen. Een van die inwoners is geskiet in die been. Hulle het aangedring selfone, juwele en geld asook ander huishoudelike ware. Hulle het gevlug met die inwoner se voertuig. Die gewonde inwoner is in die hospitaal […]

4. NCA GP Reaksie assist in case, De Deur, Gauteng

SUCCESS REPORT 📍De Deur UNITS INVOLVED SEDIBENG DOCC ATC “A” relief Sedibeng K9 MIDVAAL PEACE OFFICERS AFRIGUARD SNIPR REPORT On Friday 2021-12-10 a lookout was received of two people of interest on a Murder case as per Pretoria North Cas… /12/2021 whereby a 65 year old male was murdered and a vehicle was also taken […]

3. Verdagte word vasgetrek in Pretoria Moot, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Moot Op 6 Desember 2021 is ‘n oproep ontvang dat daar iemand op haar Perseel is. Op toneel het die NCA GP Reaksie lid Pretoria Moot SAPD ontbied. Hulle sowel as verskeie Gemeenskapslede het gehelp om die verdagte te arresteer waar hy in ‘n lid van die publiek se perseel weg […]

2. Heining springer word gevang, Pretoria Moot, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Moot Op 5 Desember 2021 het ‘n NCA GP Reaksie lid in Riviera area Pretoria Moot patrollie gery.   Ongeveer 15:00 het ‘n Gemeenskapslid my gestop en meegedeel van ‘n onbekende man wat oor die heinings spring.  Sy klere beskrywing en ander uitstaande kenmerke is aan my deurgegee en met behulp van […]

1. Beskadiging van voertuigslotte, Pretoria Moot, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Moot 08 Desember 2021 Beskadiging van voertuigslotte NCA GP Reaksie lid het patrollie gery in Vilieria area Pretoria Moot.  Hy het ‘n wit Nissan NP 200 met Registrasienr XXXXXXXX langs die pad gesien staan. Met nadere ondersoek is gevind dat beide deure se slotte gebreuk is so wel as die voertuig […]

7. Gesteelde voertuig word vasgetrek na huisroof, Midvaal, Gauteng

  24/11/2021 11:19 ‘n Gesteelde voertuig wat in die Daleside area beweeg het, is opgemerk en NCA is deur Sekuriteits Firmas in kennis gestel en bystand is gevra. NCA GP Reaksie Daleside is gevra om op die uitkyk te wees vir die voertuig. Alarm is gemaak toe die voertuig by ‘n huisroof opgemerk word. Alle […]

6. Motorongeluk, Drumblade, Kliprivier Randvaal, Gauteng

  23/11/2021 Ongeveer 18:50 is ‘n motorongeluk op h/v R557 en Joan Road in Drumblade Kliprivier Randvaal aangemeld by Romeo 7 van NCA GP Reaksie, waarna hy dadelik ontplooi het na die toneel. ‘n Man het bo-oor ‘n stopstraat oorgegaan, oor die T-Aansluiting en deur die botsing barrier en ‘n Naambord afgery. Die man het […]

5. Gekaapte vragmotor, Fochville, Gauteng

23/11/2021 08:14   NCA GP Reaksie Fochville word in kennis gestel van ‘n gekaapte vragmotor wat beweeg vanaf Parys na Fochville op die R500. Die vragmotor het gevaarlikke chemicalië op en was deur die eienaar van Tierpoort vervoer. Die kapers het egter die Raatskraal pad voor Fochville geneem en was op pad na Evaton. Die […]