Arrestasies, Bronkhorstspruit, Gauteng

NCA Reaksie Gauteng Bronkhorstspruit Dawie Prollius 30/03/2020 TYD :14:33 Het Patrollie gedoen, en die Dwelmhandelaar gesien verkoop, ek het Tshwane Metro en K9 in kennis gestel, arrestasies het 15:45 plaasgevind 2 inhegtenis geneem. Dankie aan Metro en SAPS K9 .

CIT, Randfontein, Gauteng

NCA Reaksie GP Randfontein Tyd:09:44 Datum:24/03/20 Ontvang inligting vanaf groep van n C.I.T roof te Randfontein Het uitbeweeg na toneel waar daar aan my gese is dat voertuie rigting Randfontein is Ek het aangesluit by Kapt Ben Beyleveldt van Randfontein S.A.P ,ons het nodige area gefynkam maar geen voertuie gevind nie ER24 het pasiente vervoer […]

Suksesvolle Operasie, Carletonville, Gauteng

NCA GP Reaksie Carletonville 19 Maart 2020 (05:00 – 14:30) Operasie O Kao Molao in CARLETONVILLE Verskeie Shebeens besoek en drank gekonfiskeer. 1 Rol Tuinslang, 10 klein pakkies Dagga en verskeie Gevaarlike Wapens en Arrestasies van persone is gedoen. Verskeie Polisie , CPF en Patroleerders het deelgeneem. Daniel Rossouw. Baie dankie aan almal betrokke

Inbraak, Randfontein, Gauteng

N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng Sean du Plooy 18/03/20 Tyd:20:10 Ontvang oproep vanaf Eienaar van Woning 29 Raven Straat Greenhills van positiewe inbraak….op toneel vind ons hulle het toegang bekom van agter die Perseel waar hulle drade geknip het. Klankstelsel is geneem asook Televisie. Geen Arrestasies.

Nagpatrollie, Randfontein, Gauteng

N.C.A Reaksie Gauteng Randfontein 12/03/20 Tyd:02:30 Terugvoering Nagpatrollie Randfontein Ek Sean du Plooy het patrollie gaan ry in Woonbuurte, waar ek 2 Blanke mans en 1 Bravo man gewaar het, ek het hulle genader en gevra vat dra hulle, hulle het aan my gese dus net bokse, ek het gevaar kan ek maar deur die […]

Beheerverslag, Sinoville, Gauteng

Sinoville GP Reaksie NCA Ockert de Bruyn Beheerverslag Maandag 9 Maart 2020 06:00-12:00 06:00 Neem oor by DM 3 MP7 8C KS 1= Hester Bostaande roep in vir beskikbaarheid. 07:00 S2 Noodfoon Onklaar voertuig op kruin van Wonderboomnek. S230 , A67, MP7 hanteer toneel. 11:30 Ek staan af op klagte. Saps 7 (Kaptein Verster) hanteer […]

Success Report, Carletonville, Gauteng

08/03/2020 Carletonville Daniel Rossouw / CPF / SAPS Success report: 2 x Counterfeit Dvd’s Total Value R7 175 1 x Possession of drug Paraphernalia and dangerous weapon 1 x Housebreaking equipment / poss of suspected stolen property / dangerous weapon Found property: 8 Nyaope ties 2 gram dagga 1x crack pipe 2 syringes with white […]

Vermiste Persoon, Randfontein, Gauteng

N.C.A Reaksie Gauteng Randfontein Tyd 16:45 Datum 03/03/20 Sean du Plooy Ontvang inligting van n vermiste persoon, 16 jarige dogter van Hoërskool Riebeeck, het dadelik kontak gemaak met die Moeder van die vermiste minderjarige dogter Zaldean Nortje, waar sy my inligting verskaf het waar sy moontlik kan wees. Ek het haar dogter se selfoon nommer […]

Verdagte Voertuig, Randfontein, Gauteng

NCA Reaksie Gauteng Randfontein 02/02/20 Tyd:14:19 Sean du Plooy Ontvang oproep vanaf n Dame in Naartjie Straat Greenhills dat daar n verdagte voertuig staan voor hulle Perseel en dat die drywer van voertuig haar vrae vra wat baie verdag is, ek het uitgegaan na Perseel en opgevolg. Ek het my Id kaart getoon en aan […]

Hijacking / Kidnapping, Delmas, Gauteng

NCA Reaksie Gauteng Delmas 27/02/2020 Tyd :11:24 Dawie Prollius Hijacking and Kidnapping By Delmas Hospitaal is n Pa en 2 Dogters wat met hul VW Caddy bakkie gehijack.  Verdagtes het die 2 Dogters afgelaai en weggejaag met die Pa vasgebind agter in die VW Caddy, daar was net R50 se Petrol in. Die verdagtes by […]